Ek sien bg. elektroniese oor beskerming is by paar skiet/jag sites te koop teen so R2500. Speks vir NRR is 30 wat baie goed is en afsny tyd vir geraas 0.001sek. Battery leeftyd is glo 8 ure.
Ek soek iets vir haelgeweer skiet in die veld. Mowwe is net te warm en gewone pasiewe proppies hinder met komunikasie.
Wie het kennis of ondervinding van doe Earmor produkte??
Earmor 20T oor beskerming
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Earmor 20T oor beskerming
Ek het van die Earmor M20 gehad. Na n jaar wou hulle nie meer charge nie.
Is ook nie idiaal vir wanneer mens met n troprem skiet nie. Verder het hulle goed gewerk.
Is ook nie idiaal vir wanneer mens met n troprem skiet nie. Verder het hulle goed gewerk.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Earmor 20T oor beskerming
Ek het n stel earmors. Hulle werk maar dit bly n schlep.
Gaan loer by Hailstorm. Gerrit het baie nice oorbeskerming daar, hulle is net ietwat styf, maar wel kleiner as die earmor stelle. Selfde konsep.
Gaan loer by Hailstorm. Gerrit het baie nice oorbeskerming daar, hulle is net ietwat styf, maar wel kleiner as die earmor stelle. Selfde konsep.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Earmor 20T oor beskerming
Dankie manne, alle info help.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Earmor 20T oor beskerming
Rasmus ek het met Hailstorm gesels. Hul OTTO reeks is so net oor die 14K. Dis effe rof vir 'n stel waarvan die battery nie vervang kan word as die aan die einde van sy bruikbare lewe gekom het nie.Rasmus wrote: Mon Oct 20, 2025 10:16 am Ek het n stel earmors. Hulle werk maar dit bly n schlep.
Gaan loer by Hailstorm. Gerrit het baie nice oorbeskerming daar, hulle is net ietwat styf, maar wel kleiner as die earmor stelle. Selfde konsep.
Ander opsies is nie veel goedkoper nie maar daar is darm CENS wat wel uitruilbare battery opsie bied ook teen 14k
Sal maar sien wat ek gaan doen.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Earmor 20T oor beskerming
Dit is ongelukkig so. Die sleg ding vd cens stelle weer is, dat die stelle nie aan en af gesit kan word nie. Jy moet heeltyd batterye by jou hê. Sodra mens die gehoor apparaat batterye uit hulle pakkie haal is hulle "aktief" en loop basies af.
Ek is nie seker wat die kostes aan die batterye is nie?
Ek is nie seker wat die kostes aan die batterye is nie?