Gesoek: BSA skyfskiet .22

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
JacoWiele
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Thu Jan 07, 2016 11:43 am

Gesoek: BSA skyfskiet .22

Post by JacoWiele »

Ek is op soek na 'n ou BSA martini international mk 2. skyfskiet .22 (falling block, single shot)
as iemand so iets het wat hy van ontslae wil raak of weet waar ek so iets kan kry, stuur asb whatsapp na
nul82 vyf710 113
mik fyn, mis klein
264 Win Mag
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Re: Gesoek: BSA skyfskiet .22

Post by 264 Win Mag »

Daar word een op Gun Africa onhulle Rimfire rifles afdeling geadverteer
ThinusS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am

Re: Gesoek: BSA skyfskiet .22

Post by ThinusS »

Daar is een op die volgende Classic Arms veiling.
User avatar
JacoWiele
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Thu Jan 07, 2016 11:43 am

Re: Gesoek: BSA skyfskiet .22

Post by JacoWiele »

Beide is ongelukkig Mk1 modelle, ek soek eintlik ‘n mk2 .. maar baie dankie vir die laat weet
mik fyn, mis klein
User avatar
JacoWiele
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Thu Jan 07, 2016 11:43 am

Re: Gesoek: BSA skyfskiet .22

Post by JacoWiele »

Het reggekom, dankie
mik fyn, mis klein
Post Reply