Goeiedag, ek is opsoek na 'n ronde deksel wat pas op 'n Aga koolstoof se plaat, ek sal een in enige toestand oorweeg of selfs net dele daarvan indien ek self een moet probeer McGyver.
Groete
AGA Koolstoof Deksel
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: AGA Koolstoof Deksel
Hallo
Probeer Stove Mecca, hulle restoreer stowe.
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Probeer Stove Mecca, hulle restoreer stowe.
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: AGA Koolstoof Deksel
The AGA Lady 082 724 0866 (theagaladysa@gmail.com of nadined1983@gmail.com).
- Kopskoot 1 WP
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 31, 2008 3:37 pm
Re: AGA Koolstoof Deksel
Dankie vir die inligting manne, daar is 'n kans dat ek reggekom het, indien nie sal ek Aga Lady en Sove Meca probeer.
Groete
Groete
- Kopskoot 1 WP
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 31, 2008 3:37 pm
Re: AGA Koolstoof Deksel
Dankie vir die inligting manne, daar is 'n kans dat ek reggekom het, indien nie sal ek Aga Lady en Sove Meca probeer.
Groete
Groete