SABA - Archers Edge 03 Maart

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by Gerhard »

Ons het Saterdag bietjie by Archers Edge SABA kompetisie geskiet...

Hier is n klompie fotos om vir julle n idee te gee.

Was n great dag en n lekke skiet kompetisie.

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070074.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070077.jpg[/img]

Inskrywing tyd...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070079.jpg[/img]

Beplanning oor hoe mens op die teiken gaan kom sonder om die takke raak te skiet...

[img width=301 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70093a.jpg[/img]

Pieter skiet toe laaste hier en skiet toe die takkie mors af vir die res van die mense wat nog kom...  ???

Waar is daai bosvark

[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70094a.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070095.jpg[/img]

Tyd om hom aan te tree

[img width=560 height=286]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70097a.jpg[/img]

Manne het vir hom mooi raak geskiet

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070099.jpg[/img]

Blesbok op 38 yards
[img width=560 height=268]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70100a.jpg[/img]

Swart luiperd

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070102.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070103.jpg[/img]

Nog n bosvark

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70110a.jpg[/img]

Rooibok

[img width=537 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70107a.jpg[/img]

Hyena

[img width=528 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70116a.jpg[/img]

Swart wildebees

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70117a.jpg[/img]

Laaste bosvark vir die dag...

Kyk mooi waar die pyl deur geryg moet word om n hart skoot te skiet.

[img width=323 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70118a.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070122.jpg[/img]

Harry (SABA Voorsitter) besig met prys uitdeling later die middag...

Ek is tevrede met die dag se skiet. 14 uit 20 hart skote met die volgende uitdaging van 15 uit 20 wat wag vir die volgede kompetisie...
Last edited by Gerhard on Mon Mar 05, 2012 2:27 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by SV MAD (Henk) »

Dis baie goed Gerhard. Lyk of julle 'n baie lekker dag gehad het. goeie skote en n paar wat challenging was. Hoeveel tak bestuurders was daar?
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by Gerhard »

Daar het n klomp manne en vroue pyle af geskryf op takke wat voor die pyl in gespring het...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by SV MAD (Henk) »

Gerhard wrote: Daar het n klomp manne en vroue pyle af geskryf op takke wat voor die pyl in gespring het...  ;D
haha, ja, ek het ook op my eerste SABA sulke takke gehad by Magnum.

Nou kan ek deur die boom skiet as ek wil! ;D ;D
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by Gerhard »

Het sommer bietjie gaan speel met die fotos en video clip gebou...

http://www.youtube.com/watch?v=-yLo2bqHQlM
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by Frederik »

Gerhard wat was die wen telling en wat gebeur as se maar 2 manne 20/20 skiet hoe bepaal jy dan 'n wenner? Lyk soos lekker toets vir walk en stalk jag daardie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by Gerhard »

Jy het 20 teikens en elke hart skoot is 5 punte.

Die wen telling was 96 Saterdag.

As dit nie vir my klein 2 duim oopsie wassie dan het ek op n 95 ge eindig maar dan het ek die oopsie gemaak en moes die -1 vir n kwes vat en toe op 89 ge eindig.

Ek weet nie of daar al n geleenteid was waar 2 manne vol tal geskiet het met fixed blade broad heads nie...

Maar ek glo in so n geval sal die manne teen mekaar uit skiet die middag om die wenner vir die dag te bepaal.

Jy is reg die kompetisie is n goeie manier om jou vaardighede met die boog te toets in die veld.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by Frederik »

Dankie Gerhard,

Gelukkig was die 2 duim oopsie op 'n teiken en nie regte dier nie dit kon jou bietjie meer gekos het  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by Gerhard »

Frederik wrote: Dankie Gerhard,

Gelukkig was die 2 duim oopsie op 'n teiken en nie regte dier nie dit kon jou bietjie meer gekos het  ;D
Dit is juis,

Sou die pyl wel daar geval het op n rooibok het hy nie verder as n 100 meter gegaan voor ek hom oppi bakkie gelaai het nie.

Die vitals word so realisties moontlik in geteken op elke teiken.

Die pyl se shaft moet die binne kant van die lyn sny om te tel.

Ek het vir die middel van die hart gegaan en die pyl het 2 duim links geval.

So half duim weg van die 4 scoring line...

Maar sou nog steeds die vitals op n regte bok gevang het.

Dit is alles deel van die boog skiet sport en bevestig net weer jy moet elke skoot 100% konsentreer om seker te maak jou pyl val waar dit saak maak.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by Boogjagter »

Gerhard, jy is reg oor die uitskiet. Het dit 'n slag gesien by Magnum so drie jaar terug waar drie manne gelyk was en op 'n gem but vir die middel van die ronde kol op 40yds moes skiet. Naaste aan die middel van die kol wen.

Lyk of julle 'n lekker skiet gehad het. Weet jy dalk hoeveel skuts het deelgeneem? SABA skiete het die laaste drie jaar nogal groot begin word. Selle met ABO skiete. Ek sien 'n afname in getalle by SANIFAA 3D skiete - lyk of daar bietjie probleme is - maar ons skuts doen steeds goed by die wereldkampioenskappe.

Groete
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: SABA - Archers Edge 03 Maart

Post by Gerhard »

Boogjagter wrote: Gerhard, jy is reg oor die uitskiet. Het dit 'n slag gesien by Magnum so drie jaar terug waar drie manne gelyk was en op 'n gem but vir die middel van die ronde kol op 40yds moes skiet. Naaste aan die middel van die kol wen.

Lyk of julle 'n lekker skiet gehad het. Weet jy dalk hoeveel skuts het deelgeneem? SABA skiete het die laaste drie jaar nogal groot begin word. Selle met ABO skiete. Ek sien 'n afname in getalle by SANIFAA 3D skiete - lyk of daar bietjie probleme is - maar ons skuts doen steeds goed by die wereldkampioenskappe.

Groete
Ek is nie 100% seker oor hoeveel skuts nie maar daar was 20 details met gemiddeld van 8 tot 10 skuts per detail.

Het nog nooit SANIFAA geskiet nie maar hoor hulle het nou die dag by Hornsnek geskiet en 8 ure gevat om klaar te maak.

Dit is bietjie belaglik...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply