Manne help as ek fout maak hierso.
Ek wil volgende naweek n dag jag inwerk.
Hoe laat in die middag is die beste tyd, en hoe laat in die more?
Ekt gedink om op die nuwe dam wal te le en wag vir hulle, gras is mooi kort en mooi oop voor my.
Gedink om met mooihuil of 'n roep te begin, 10min te wag, dan kos soos, steenbok of springhaas te roep vir 2min, dan 10min wag dan jakbaklei, daai eerste 10sek soos Ian hom se daai chick chick deel.
Als gan afhang hoe die wind gan waai oor waar ek gan sit.
Enige extra advies?
My strategie,
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
My strategie,
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: My strategie,
Jammer geen advies nie maar sterkte en enjoy!
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: My strategie,
Hugo my advies sal wees skiet net raak

Sterkte en geniet dit
Groete
Dippies
Sterkte en geniet dit
Groete
Dippies
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: My strategie,
Ek het altyd net Laat middag geroep... vroe oggende is ek te moeg want ek sal later deur die aand ook roep... Ek het ook altyd op die laaste 3 ure voor sononder gekonsentreer. Die areas waar ek skiet loop die Jakkies nog lekker rond tot so 9:30 self 10:00 wat jou ook so 3 ure na sonop gee.
Ek is net ook oortuig dat as jy naby sy le plek roep, sal hy enige tyd van die dag reageer... hulle is maar nuuskierig! Jy gaan net nie so baie rondlopers oor jou pad kry nie...
Ek verkies om met 'n dagroep hoog te sit soos jy op die damwal... maar as jy nie 'n agtergrond soos 'n koppie het nie is beweging baie duidelik!!! Jy sal moet stil le... Ek sit gewoonlik teen 'n koppie as moontlik, verkieslik in lang gras of 'n bos... Jy kamofleer beter as jou buitelyne nie sigbaar is nie... dus moet daar iets agter jou wees.
Deur die dag gebruik ek meer kosklanke, aangesien hulle minder aktief is ander jakkie is maar stil... Jy maak hulle maklik slim in die dag... jy sien hulle van ver af inkom, maar hulle kom ook nie altyd so naby in voor hulle iets begin soek nie... Hulle sien jou ook makliker. Ek glo hulle vertrou hulle sig meer bedags en as hulle die area waar die roeper is kan sien maar niks daar gewaar nie staan hulle maklik 20 minute lank en staar na die area... Jy moes dan lankal geskiet het, het ondervinding my geleer! Dit voel ook vir my of hulle makliker vassteek en die ander Jakkals soek as jy Jakkals klanke gebruik... hulle hardloop nie net die oopte in as hulle kan sien daar is niks nie! 'n ou opgestopte Jakkie of sy vel oor 'n klip getrek help mooi... dan is daai selfede Jakkie wat vasgesteek het soon 'n pyl uit 'n boog!!!
Maar dan het een my 2 maande terug verras deur onderdeur my bakkie waar ek hom weggesteek het te kruip en reguit tot by my roeper te hardloop so 16:00 die middag... Ek was so verbaas hy is goed slim die veld in!

Last edited by Rambo on Mon Mar 05, 2012 2:17 pm, edited 1 time in total.
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke