lisensie goedgekeur

Post Reply
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: lisensie goedgekeur

Post by Vantheman »

Baie geluk hoop jy geniet hom. Sit bietjie foto's op wanneer jy hom gaan haal het!
DieKraai
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm

Re: lisensie goedgekeur

Post by DieKraai »

Baie geluk!Wanneer het jy aansoek gedoen en is hy in Pretoria ontvang? Ek sit ook nog en wag vir 'n lisensie aansoek om afgehandel te word.

Weereens geluk en geniet die geweer!

Mooibly!
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: lisensie goedgekeur

Post by VdWalt »

Baie geluk!! Geniet hom.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: lisensie goedgekeur

Post by Frederik »

Netjies.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Post Reply