Is dit net ek wat ervaar dat Jaracal stadiger oopmaak as gewoonlik??
Asook as ek iets post, neem tydjie voor die post deurgaan
Jaracal maak stadig oop in Chrome op my iphone
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Jaracal maak stadig oop in Chrome op my iphone
Goeie môre Johan
Ek dink dit was maar iets met die internet of selfs waar die forum gehuisves word.
Ek het dieselfde met Firefox ervaar en op Tapatalk het niks oopgemaak nie.
Ook met ‘n ander forum oor die naweek. Selfs op die rekenaar.
Mooi dag!