Enigiemand wat 130gr .277 Nosler Ballistic Tips wil ruil vir 150gr?
Ek het 130gr .277 Nosler Ballistic Tips. Ek wil graag 150gr probeer.
Te ruil: .277 Nosler Ballistic Tips 130gr te ruil vir 150gr.
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
-
Frikkie dei Rot
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Oct 14, 2024 8:09 am
Re: Te ruil: .277 Nosler Ballistic Tips 130gr te ruil vir 150gr.
More Walter
Laat weet as jy die 130gr manne wil verkoop asb
Groetnis,
Frikkie
Laat weet as jy die 130gr manne wil verkoop asb
Groetnis,
Frikkie
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Te ruil: .277 Nosler Ballistic Tips 130gr te ruil vir 150gr.
Frikkie, ek wil nie verkoop nie. Die 130gr skiet goed. Ek wil net 150gr ook toets om te sien waar die nodes lê.
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Te ruil: .277 Nosler Ballistic Tips 130gr te ruil vir 150gr.
Is daar dalk iemand wat vir my 10 of 20× 150gr koeëls het om te toets?