Help asb waarde bepaal vir 'n ou Swarovski.

Post Reply
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 647
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Help asb waarde bepaal vir 'n ou Swarovski.

Post by Killzone »

Goeie dag.

Ek help 'n Oom met die verkoop van 'n paar teleskope.

Onderandere is daar 'n Ou Swarovski Habicht 6×42.

Kan julle manne dalk help met 'n waardasie asb ?

Image

Groete

KZ
Post Reply