Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kan iemand my asb dalk help met volgende? Ek het op GRT proebeer maar een van min calibres wat ek nie daarmee regkom nie...Dlak nou tyd om Quickloed te kry
QL dui op 48,4gr vir 2870vps as ek die 48gr lading gebruik. Prakties het jy die node gekry met jou eerste twee ladings. \hou daarby as jy tevrede is met die spoed. Druk is dan by 52K psi.
Node 5 dui op 2990vps en lading van 50,7gr. Druk dan 59K psi wat moontlik beter ontbranding sal gee.