Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Post by Vissie »

Goeie naand,

Ek speel met ‘n nuwe 6.5x55 en het al ‘n paar ladings geskiet met 120gr GMX’e. Die resultate is egter nog nie waarvoor ek mik nie.

Tikka 6.5x55 Hunter

Loop Lengte 568mm
Nuwe Lapua dop met H2O volume van 58.2gr
Dop Lengte 54.80mm en ‘n TPL van 75.50mm
120gr Hornady GMX

Ladings geskiet met S365 #092-18.
Gemeet by die tromp.

44.5gr vir gem. snelheid van 2794vps.

en

45.4gr vir gem. snelheid van 2874vps.

Byvoorbaat, dankie!
Vissie
Last edited by Vissie on Wed Apr 09, 2025 8:35 pm, edited 1 time in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Post by tripodmvr »

Is daardie TPL van die basis van die dop tot by die punt van die koeël. Maksimum doplengte is 55mm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Re: Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Post by Vissie »

Askuus oom Tripod. 54.8mm doplengte en TPL tot by die punt van die koeël.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Post by tripodmvr »

Hoekom so kort TPL?

Met die data vir die hoogste lading dui Node 5 op 46,4gr vir 2935vps en druk naby 53K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Post by heywillie »

tripodmvr wrote: Wed Apr 09, 2025 9:30 pm Hoekom so kort TPL?
Beperk die magasyn nie sy TPL nie ?
Dit is ongelukkig een van die nadele van die verwyderbare magasyne
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Re: Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Post by Vissie »

tripodmvr wrote: Wed Apr 09, 2025 9:30 pm Hoekom so kort TPL?

Met die data vir die hoogste lading dui Node 5 op 46,4gr vir 2935vps en druk naby 53K psi.
Dankie oom Tripod.

My aanvanklikke toetse het gedui dat die korter TPL’e beter vaar as langer. Dit was op begin ladings. Wat stel oom voor? Moet ons die som eerder van voor oor maak met ‘n langer TPL?

Die tweede rede was om die lading dopvul persentasie te verhoog deur die dop volume kleiner te maak.

Ek sal egter die bogenoemde lading toets en terugvoer gee.

Weereens, baie dankie vir die moeite!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Post by tripodmvr »

Hou die TPL eers so en kyk wat maak die lading wat QL bereken het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Re: Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Post by Vissie »

tripodmvr wrote: Thu Apr 10, 2025 5:52 pm Hou die TPL eers so en kyk wat maak die lading wat QL bereken het.
Wen resep! Baie dankie. Volgende sal ek eksperimenteer met ‘n langer TPL.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp gevra vir 6.5x55

Post by tripodmvr »

Wys asb. die groep?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply