.22 Hornet Gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

.22 Hornet Gesoek

Post by Pierre1 »

Goeie dag almal,

Ek is opsoek na 'n goed opgepaste .22 Hornet geweer.

Verkieslik hier in die Kaap area, want ek sal graag na hom wil kyk.

Indien daar enige iets is, laat weet gerus.

WhatsApp (my nommer is nul 8 vier 59 33 vyf 3 vyf) is seker deesdae die maklikste, maar jy is welkom om op Jaracal ook te antwoord/reageer.

Baie dankie en mooi dag
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: .22 Hornet Gesoek

Post by Lategan1 »

Gister een gesien by Hugo van Zyl Sport, Paarl.

Ek het geensins na detail gekyk nie, slegs na die onderskeie gebruikte kalibers wat op die rak staan.

Daar staan o.a. ‘n Ruger1 300WM!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: .22 Hornet Gesoek

Post by Lategan1 »

Pierre1 wrote: Thu Feb 27, 2025 1:21 pm Goeie dag almal,

Ek is opsoek na 'n goed opgepaste .22 Hornet geweer.

Verkieslik hier in die Kaap area, want ek sal graag na hom wil kyk.

Indien daar enige iets is, laat weet gerus.

WhatsApp (my nommer is nul 8 vier 59 33 vyf 3 vyf) is seker deesdae die maklikste, maar jy is welkom om op Jaracal ook te antwoord/reageer.

Baie dankie en mooi dag
.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: .22 Hornet Gesoek

Post by Pierre1 »

Lategan1 wrote: Thu Feb 27, 2025 1:34 pm Gister een gesien by Hugo van Zyl Sport, Paarl.

Ek het geensins na detail gekyk nie, slegs na die onderskeie gebruikte kalibers wat op die rak staan.

Daar staan o.a. ‘n Ruger1 300WM!

Beste.
Dankie Lategan1,

Ek weet daar staan 2, 'n Mueller (nie seker oor die spelling) wat van Duitse afkoms is, maar is na my mening te oud en ek sal nie sommer aan hom karring om gaatjies te "tap" vir 'n teleskoop nie.

Dan is daar die Walther wat nogals my aandag getrek het. Ek is geensins haastig om te koop nie, so luister maar oral rond.

Wat die .300WM aanbetref, ek het gelukkig reeds 1 ;D
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
Post Reply