Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek's op soek na 'n gaatjievisier vir 'n .22 geweer, ek glo dit het die standaard .22 dovetails. En dan ook 'n korrel wat daarmee saam sal werk. Dit is vir 'n Winchester Wildcat Toz 78 met 'n standaard sporter loop.
Wie kan help?