NUWE LOOP 6.5x55

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
BWANABARRY73
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Nov 23, 2023 5:43 pm

NUWE LOOP 6.5x55

Post by BWANABARRY73 »

Ek wil graag verneem watter 6.5x55 lope sal julle aanbeveel vir my K98 aksie?

24" met 1:9 twist

Kriegler of Walther of Musgrave?

Baie dankie.
Post Reply