Middag manne
Dra iemand kennis van n wapen bouer wat n 6.5--06 reamer het.
Laat weet asb.
Shane
0725168286
6.5-06 reamer
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 6.5-06 reamer
Ek dink Hannes de Kock van Advanced Guntech (Wildman Potchefstroom) het een gebou vir n vriend. Hy behoort ook te kan help.
Vir kennisname: Hannes kan 6.5-06AI bou.
Vir kennisname: Hannes kan 6.5-06AI bou.
Last edited by Ds J on Sat Jan 11, 2025 8:29 am, edited 1 time in total.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 6.5-06 reamer
Ek weet ook van een wat deur Gerrie Coetzee gebou is
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 6.5-06 reamer
Dankie manne ek sal hulle kontak