Dagsê almal!
Voorspoed vir 2025!
Ek is opsoek na ñ oorspronklike Leupold teleskoop in ñ goeie toestand vir my .243 AI. Verkieslik ñ VX3 in die 6 tot 20 vergroting, x 40 of soortgelyk, met die Varminter recticle.
Ek weet dis nie ñ baie spesifieke versoek nie, maar ek is oop vir enige iets min of meer naby aan die bogenoemde (solank dit ñ Leupold is).
Kontak my sommer by: 082 463 9810.
Baie dankie!
Hennie
Leupold Teleskoop Gesoek
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Leupold Teleskoop Gesoek
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Leupold Teleskoop Gesoek
Ek het ñ teleskoop by Dooierus gekoop, dankie almal.
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X