1" Scope Ringe vir Weaver Monteering

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Abbott.45
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm

1" Scope Ringe vir Weaver Monteering

Post by Abbott.45 »

Gesoek, geskikte stell ringe om n Vortex Crossfire ii 3 - 9 x 40 teleksoop met 1" main tube op n Krico Mod 600 .308win te monteer. Geweer is tans toegerus met weaver voetstukke. Wil graag die teleskoop so laag as moonlik monteer.

By voorbaat dankie.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 1" Scope Ringe vir Weaver Monteering

Post by Ds J »

Het jy reggekom?
Post Reply