280 Ackley punt en kruit keuse
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
280 Ackley punt en kruit keuse
Dagsê! Hoop dit gaan goed.
Ek het vandag my .280 Ackley opgetel. Ek wil binnekort begin met ladingontwikkeling vir hom.
Geweer details: .280 Ackley (7mm), 28" loop, 1/8 twist. Die geweer gaan gebruik word vir beide jag en langafstand gong/baan skiet (waarskynlik 70% baan skiet, 30% jag).
In terme van die lading self het ek sover heelwat CCI BR2/CCI 200 primers en Peterson .280 Ackley doppe.
Ek is tans nie lekker seker watter punte en kruit om te gebruik nie alhoewel ek wel weet wat moontlik kan werk. Gegewe die 1/8 twist gaan ek swaarder punte moet skiet.
Ek het gedink aan 175gr ELDX punte maar is skrikkerig vir hoe dit gaan vaar op 'n bok se blad (ek weet skootplasing is alles maar ek sal minder vleis as meer wil mors). Dan het ek ook gedink om die Berger 184gr F-Open te probeer. Ek kan altyd twee ladings ontwikkel maar ek sal eerder een lading wil gebruik vir baan en jag.
In terme van kruit weet ek dat iets soos H4831SC, H1000, H4350 (dalk), N565 of N555 selfs kan werk.
Ek sal graag julle opinie/advies/leiding waardeer oor die punt en kruit keuse, asseblief.
Byvoorbaat dankie.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Ek sou 'n 180gr Hornady ELDM gooi teen 2860fps voor 'n klompie N560 vir goeie ballistics en lae druk.
Selfde combo met meer poeier vir 3000fps as jy haastig is.
N565 sal ook werk met so 10fps meer spoed, en beter dopvulling.

Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13523
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Het jy n program oop voor jou?Geno wrote: Wed Dec 18, 2024 11:26 am Ek sou 'n 180gr Hornady ELDM gooi teen 2860fps voor 'n klompie N560 vir goeie ballistics en lae druk.
Selfde combo met meer poeier vir 3000fps as jy haastig is.
N565 sal ook werk met so 10fps meer spoed, en beter dopvulling.
Hoe sal N165 lyk agter daai 180gr?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Dankie manne, ek waardeer. Ek het wel 'n blik H4831SC wat ek vir my .270 probeer het maar nooit gewerk het nie maar N560 klink ook na 'n plan.
Ek ken nie die ELDM punte so lekker nie, skiet met 143gr ELDX in my 6.5 wat ook goed werk. Rede vir ELDM oor die ELDX en Hornady oor Berger? Persoonlike voorkeur?
Ek ken nie die ELDM punte so lekker nie, skiet met 143gr ELDX in my 6.5 wat ook goed werk. Rede vir ELDM oor die ELDX en Hornady oor Berger? Persoonlike voorkeur?
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Ek sien die 180gr ELDM het eintlik die tweede hoogste 7mm BC naas die 190gr ATIP... interessant.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Quick Load berekening vir 180 Hornady ELDM
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
ajs14 wrote: Wed Dec 18, 2024 12:44 pm Dankie manne, ek waardeer. Ek het wel 'n blik H4831SC wat ek vir my .270 probeer het maar nooit gewerk het nie maar N560 klink ook na 'n plan.
H4831SC dui op nodespoed van 2750vps en goeie dopvulling
Ek ken nie die ELDM punte so lekker nie, skiet met 143gr ELDX in my 6.5 wat ook goed werk. Rede vir ELDM oor die ELDX en Hornady oor Berger? Persoonlike voorkeur?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
StemGeno wrote: Wed Dec 18, 2024 11:26 am Ek sou 'n 180gr Hornady ELDM gooi teen 2860fps voor 'n klompie N560 vir goeie ballistics en lae druk.
Selfde combo met meer poeier vir 3000fps as jy haastig is.
N565 sal ook werk met so 10fps meer spoed, en beter dopvulling.
Ek het altyd 175gr ELDX teen 3040 fps in my 7mm RM geskiet vir jag en 184gr Bergers vir XSSSA.
Die heen en weer stel van teleskoop het my begin pla. Die ELDX 175gr is wel 'n baie goeie patroon en hy sit 'n Gemsbok neer.
Ek skiet nou die 180gr ELM's teen 2953fps nadat ek gesien het hoe mooi maak hulle met ander manne as jag koeël.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
2760fps op die hoogste node wat ek sien. Maar redelik vanilla en sou ek dit nie doen nie.Capt. Yoda wrote: Wed Dec 18, 2024 12:30 pmHet jy n program oop voor jou?Geno wrote: Wed Dec 18, 2024 11:26 am Ek sou 'n 180gr Hornady ELDM gooi teen 2860fps voor 'n klompie N560 vir goeie ballistics en lae druk.
Selfde combo met meer poeier vir 3000fps as jy haastig is.
N565 sal ook werk met so 10fps meer spoed, en beter dopvulling.
Hoe sal N165 lyk agter daai 180gr?
Goed, beter, 6millimeter!
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Dankie vir die. Klink of die 180gr ELDMs 'n "best of both worlds" gee. Ek neem aan met daardie BC sal dit ook goed werk vir gongskiet uit tot op 1km dan. Ek stem, ek het twee ladings op my 6.5 vir jag en baanskiet en dit is irriterend om tussen die twee te moet rondval die heeltyd, ek sal veel eerder net een punt skiet as dit kan.tau wrote: Wed Dec 18, 2024 1:47 pmStemGeno wrote: Wed Dec 18, 2024 11:26 am Ek sou 'n 180gr Hornady ELDM gooi teen 2860fps voor 'n klompie N560 vir goeie ballistics en lae druk.
Selfde combo met meer poeier vir 3000fps as jy haastig is.
N565 sal ook werk met so 10fps meer spoed, en beter dopvulling.
Ek het altyd 175gr ELDX teen 3040 fps in my 7mm RM geskiet vir jag en 184gr Bergers vir XSSSA.
Die heen en weer stel van teleskoop het my begin pla. Die ELDX 175gr is wel 'n baie goeie patroon en hy sit 'n Gemsbok neer.
Ek skiet nou die 180gr ELM's teen 2953fps nadat ek gesien het hoe mooi maak hulle met ander manne as jag koeël.
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Net 'n vraag rakende H4831SC en VV N560:
Gegewe dat ek 'n lang(er) loop op 28" het, maak dit nie meer sin om 'n stadiger poeier te gooi soos H4831SC as VV N560 waar jy "peak pressure" vinniger en vroeër in die loop gaan kry wat gewoonlik ideaal is vir korter lope?
Gegewe dat ek 'n lang(er) loop op 28" het, maak dit nie meer sin om 'n stadiger poeier te gooi soos H4831SC as VV N560 waar jy "peak pressure" vinniger en vroeër in die loop gaan kry wat gewoonlik ideaal is vir korter lope?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
N560 brand stadiger as 4831SC. Beter keuse om nodespoed op te jaag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Baie dankie, waardeer die moeite. Jammer vir al die vrae en heen-en-weer, ek wil net seker maak ek verstaan.
Ek het heelwat opgelees op verskeie plekke. Dit lyk my ek het 4 opsies: H4831SC, IMR 7828 SSC, H1000 of VV N560 (Reloder 26 is blykbaar tops maar daar is geen manier dat mens dit in die hande gaan kry nie). Ek verstaan dat, gegewe dit 'n 28" loop is, ek 'n stadiger ontbranding soek en nie iets oos H4350 wat te vinnig ontbrand en dan mors 'n mens net kruit nie. Die oorgrote meerderheid van aanbevelings op die internet praat van H4831SC en IMR7828SSC en nie te veel van N560 (of dat N560 nie temperatuur stabiel genoeg is nie?). Dit kan wel wees omdat die meerderheid van ouens 24" of korter lope het.
In die QL screenshot hier bo, waarna spesifiek moet ek kyk wat vir my sê dat dit 'n beter/optimale kruit kesue is? Ek werk gewoonlik my ladings op met 'n ladder test op 300m en dan 5-skoot groeperings op 200m maar QL kan verseker my vinniger op die regte pad bring dink ek.
Indien ek 'n ladder met die N560 wil probeer, waar kan ek moontlik begin en eindig? Ek neem aan dalk 55-58gr rond in 0.3gr inkremente?
Nogmaals dankie!

Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Hier in die Kaap het my xsssa spanmaat die medaljes in ge-oes met n 280 ackley wat op 180gr ELDm en N560 geloop het so paar jaar trug.
Dink sy geweer is 28 of 29 duim loop.
Dit is hulle kos daai.
Groete
Andre
Dink sy geweer is 28 of 29 duim loop.
Dit is hulle kos daai.
Groete
Andre
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Dankie Andre, dit is goed om te weet! .280 AI is nogal gewilde kaliber in Amerika maar ek het nog nie van ouens gehoor (ten minste hier bo in die Gauteng area in die kringe waar ek skiet) in SA wat 280 AI skiet nie.Andre308 wrote: Thu Dec 19, 2024 9:46 am Hier in die Kaap het my xsssa spanmaat die medaljes in ge-oes met n 280 ackley wat op 180gr ELDm en N560 geloop het so paar jaar trug.
Dink sy geweer is 28 of 29 duim loop.
Dit is hulle kos daai.
Groete
Andre
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Ook - sal N555 nie dalk ook goed kan werk nie?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Hier is QL se aanbeveling vir beste dryfmiddels. Drukvlakke is beperk tot 55K psi.
Cartridge : .280 Ack Imp
Bullet : .284, 180, Hornady ELD-M 28503
Useable Case Capaci: 62.725 grain H2O = 4.073 cm³
Cartridge O.A.L. L6: 3.330 inch = 84.58 mm
Barrel Length : 28.0 inch = 711.2 mm
Predicted Data for Indicated Charges of the Following Powders.
Matching Maximum Pressure: 55000 psi, or 379 MPa
or a maximum loading ratio or filling of 100 %
These calculations refer to your specified settings in QuickLOAD 'Cartridge Dimensions' window.
C A U T I O N : any load listed can result in a powder charge that falls below minimum suggested
loads or exceeds maximum suggested loads as presented in current handloading manuals. Understand
that all of the listed powders can be unsuitable for the given combination of cartridge, bullet
and gun. Actual load order can vary, depending upon lot-to-lot powder and component variations.
USE ONLY FOR COMPARISON !
84 loads produced a Loading Ratio below user-defined minimum of 80%. These powders have been skipped.
Powder type Filling/Loading Ratio Charge Charge Vel. Prop.Burnt P max P muzz B_Time
% Grains Gramm fps % psi psi ms
--------------------------------- -----------------------------------------------------------------
Alliant Reloder-26 *C 95,1 59,1 3,83 2877 100,0 55000 9806 1,424 ! Near Maximum !
Norma MRP 95,8 57,8 3,75 2856 100,0 55000 9929 1,422 ! Near Maximum !
Vihtavuori N560 97,4 57,6 3,73 2853 99,1 55000 10274 1,416 ! Near Maximum !
Accurate MAGPRO 98,0 60,2 3,90 2849 98,2 55000 10400 1,423 ! Near Maximum !
Ramshot Magnum (Big Boy) 100,0 61,9 4,01 2846 99,6 53890 10142 1,418 ! Near Maximum !
IMR 7828 SSC 96,4 57,2 3,71 2841 99,4 55000 9932 1,406 ! Near Maximum !
SNPE Vectan SP 12 100,0 61,7 4,00 2838 99,6 53457 10100 1,424 ! Near Maximum !
PB Clermont PCL 517 100,0 61,7 4,00 2834 99,5 53139 10113 1,427 ! Near Maximum !
Bofors RP5/NP ~approximation 97,7 57,1 3,70 2828 99,8 55000 9829 1,424 ! Near Maximum !
Alliant Reloder-22 97,7 57,1 3,70 2828 99,8 55000 9829 1,424 ! Near Maximum !
Raufoss RA15 97,7 57,1 3,70 2828 99,8 55000 9829 1,424 ! Near Maximum !
ADI AR 2213 97,3 56,9 3,69 2827 99,3 55000 9863 1,405 ! Near Maximum !
Winchester WXR 100,0 57,2 3,71 2820 99,8 54507 9832 1,430 ! Near Maximum !
Rottweil R905 98,9 56,7 3,68 2796 99,0 55000 9630 1,427 ! Near Maximum !
IMR 7828 100,0 56,2 3,64 2789 99,0 51753 9812 1,445 ! Near Maximum !
ADI AR 2209 94,0 54,1 3,50 2784 99,8 55000 9296 1,415 ! Near Maximum !
ADI AP 2214 100,0 60,0 3,89 2783 99,2 52191 9691 1,435 ! Near Maximum !
Alliant Reloder-19 94,4 54,6 3,54 2782 99,8 55000 9339 1,424 ! Near Maximum !

- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Ek sien QL gee n maks druk van 58000psi waar die saami spec bleikbaar 65000psi is. Wonder is dit ook om van die ouer aksies te beskerm?tripodmvr wrote: Wed Dec 18, 2024 3:57 pm N560 brand stadiger as 4831SC. Beter keuse om nodespoed op te jaag.
280AI + N560.png
https://en.wikipedia.org/wiki/.280_Ackley_Improved
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Baie dankie! Ek gaan dan beslis N560 aanskaf en probeer. Waardeer die moeite.tripodmvr wrote: Thu Dec 19, 2024 10:06 am Hier is QL se aanbeveling vir beste dryfmiddels. Drukvlakke is beperk tot 55K psi.
Cartridge : .280 Ack Imp
Bullet : .284, 180, Hornady ELD-M 28503
Useable Case Capaci: 62.725 grain H2O = 4.073 cm³
Cartridge O.A.L. L6: 3.330 inch = 84.58 mm
Barrel Length : 28.0 inch = 711.2 mm
Predicted Data for Indicated Charges of the Following Powders.
Matching Maximum Pressure: 55000 psi, or 379 MPa
or a maximum loading ratio or filling of 100 %
These calculations refer to your specified settings in QuickLOAD 'Cartridge Dimensions' window.
C A U T I O N : any load listed can result in a powder charge that falls below minimum suggested
loads or exceeds maximum suggested loads as presented in current handloading manuals. Understand
that all of the listed powders can be unsuitable for the given combination of cartridge, bullet
and gun. Actual load order can vary, depending upon lot-to-lot powder and component variations.
USE ONLY FOR COMPARISON !
84 loads produced a Loading Ratio below user-defined minimum of 80%. These powders have been skipped.
Powder type Filling/Loading Ratio Charge Charge Vel. Prop.Burnt P max P muzz B_Time
% Grains Gramm fps % psi psi ms
--------------------------------- -----------------------------------------------------------------
Alliant Reloder-26 *C 95,1 59,1 3,83 2877 100,0 55000 9806 1,424 ! Near Maximum !
Norma MRP 95,8 57,8 3,75 2856 100,0 55000 9929 1,422 ! Near Maximum !
Vihtavuori N560 97,4 57,6 3,73 2853 99,1 55000 10274 1,416 ! Near Maximum !
Accurate MAGPRO 98,0 60,2 3,90 2849 98,2 55000 10400 1,423 ! Near Maximum !
Ramshot Magnum (Big Boy) 100,0 61,9 4,01 2846 99,6 53890 10142 1,418 ! Near Maximum !
IMR 7828 SSC 96,4 57,2 3,71 2841 99,4 55000 9932 1,406 ! Near Maximum !
SNPE Vectan SP 12 100,0 61,7 4,00 2838 99,6 53457 10100 1,424 ! Near Maximum !
PB Clermont PCL 517 100,0 61,7 4,00 2834 99,5 53139 10113 1,427 ! Near Maximum !
Bofors RP5/NP ~approximation 97,7 57,1 3,70 2828 99,8 55000 9829 1,424 ! Near Maximum !
Alliant Reloder-22 97,7 57,1 3,70 2828 99,8 55000 9829 1,424 ! Near Maximum !
Raufoss RA15 97,7 57,1 3,70 2828 99,8 55000 9829 1,424 ! Near Maximum !
ADI AR 2213 97,3 56,9 3,69 2827 99,3 55000 9863 1,405 ! Near Maximum !
Winchester WXR 100,0 57,2 3,71 2820 99,8 54507 9832 1,430 ! Near Maximum !
Rottweil R905 98,9 56,7 3,68 2796 99,0 55000 9630 1,427 ! Near Maximum !
IMR 7828 100,0 56,2 3,64 2789 99,0 51753 9812 1,445 ! Near Maximum !
ADI AR 2209 94,0 54,1 3,50 2784 99,8 55000 9296 1,415 ! Near Maximum !
ADI AP 2214 100,0 60,0 3,89 2783 99,2 52191 9691 1,435 ! Near Maximum !
Alliant Reloder-19 94,4 54,6 3,54 2782 99,8 55000 9339 1,424 ! Near Maximum !
Waar kan ek moontlik begin en opwerk met 'n ladder, asseblief? Sal uiteraard mooi dophou vir druk. Neem aan 0.3gr inkremente is voldoende hier.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Vihtavuori se webtuiste lys nie die 280AI nie. QL wys op 'n minimum lading van 53gr N560. Ek sou daar begin en 1gr inkremente gebruik en briek trap as ek 2850vps oorskry. Met daardie inligting kan die lading verfyn word met QL en kan daar dan 'n node bereken word. Spoed is noodsaaklik om die nodige berekenings te kan doen. Gemete looplengte, dopvolume, spoed en lading is nodig. Riglyne om dit te kry is getoon onder QL herlaai op die forum.
QL bereken spoed van 2630vps vir 53gr. Laat dit jou lei wanneer jy ware spoed verkry.
QL bereken spoed van 2630vps vir 53gr. Laat dit jou lei wanneer jy ware spoed verkry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Dankie, waardeer! Ek sal H20 dopvolume en spoed en al daardie inligting kan verskaf wanneer ek terugkom van die baan, dankie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13523
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Die Amerikaners het maar eers onlangs met die te kort aan kruite VV begin gebruik. Geno se voorstel van 560 is in die kolajs14 wrote: Thu Dec 19, 2024 9:32 am Baie dankie, waardeer die moeite. Jammer vir al die vrae en heen-en-weer, ek wil net seker maak ek verstaan.
Ek het heelwat opgelees op verskeie plekke. Dit lyk my ek het 4 opsies: H4831SC, IMR 7828 SSC, H1000 of VV N560 (Reloder 26 is blykbaar tops maar daar is geen manier dat mens dit in die hande gaan kry nie). Ek verstaan dat, gegewe dit 'n 28" loop is, ek 'n stadiger ontbranding soek en nie iets oos H4350 wat te vinnig ontbrand en dan mors 'n mens net kruit nie. Die oorgrote meerderheid van aanbevelings op die internet praat van H4831SC en IMR7828SSC en nie te veel van N560 (of dat N560 nie temperatuur stabiel genoeg is nie?). Dit kan wel wees omdat die meerderheid van ouens 24" of korter lope het.
In die QL screenshot hier bo, waarna spesifiek moet ek kyk wat vir my sê dat dit 'n beter/optimale kruit kesue is? Ek werk gewoonlik my ladings op met 'n ladder test op 300m en dan 5-skoot groeperings op 200m maar QL kan verseker my vinniger op die regte pad bring dink ek.
Indien ek 'n ladder met die N560 wil probeer, waar kan ek moontlik begin en eindig? Ek neem aan dalk 55-58gr rond in 0.3gr inkremente?
Nogmaals dankie!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Dagsê almal!
Hoop dit gaan goed, alles van die beste vir 2025, mag dit 'n geseënde jaar vir julle en jul families wees.
1. Ek het vergeet om te noem: die wapensmid wat die geweer gebou het het 7 skote gaan skiet met my virgin brass om die geweer te toets (ander lading so spoed gaan nie hier van waarde wees nie). Ek het wel die dopvolume gemeet van hierdie doppe en dit kom uit op 72.85gr H2O vir wat dit werd is. Ek beplan om Saterdag te gaan skiet.
2. Ek weet dit is 'n onderwerp met uiteenlopende opinies: loop inbreek. Ek het nog altyd my gewere wat ek gekoop het (soos 'n Howa) se loop ingebreek (die hele "skiet 1 skoot, maak skoon tot en met 10 skote en dan skiet nog 10 en maak elke 2 skote skoon" roetine). Hierdie 280 AI is egter 'n "custom" wat deur 'n goeie wapensmid vervaardig is. Ek wil nie onnodig tyd en kruit mors as dit nie nodig is en 'n loop inbreek nie maar ek besef ook dat daar seker geen "downside" is om dit in elkgeval te doen nie. Ek wou sommer hoor wat die algemene gevoel is oor loop inbreek vir 'n "custom" geweer (een wat nie deur "massa fabrieks produksie" kom nie).
Baie dankie!

As die loop 'n premium een is dan behoort hy 'n poleer sessie deur te gemaak het. Die "inskiet" prosedure boots dit na en behoort dan onnodig te wees. Jy kan dit korter maak en na 2 skote skoonmaak vir so 10 skote. Hopelik help dit later met die skoonmaak proses.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: 280 Ackley punt en kruit keuse
Goeie dag! Hoop dit gaan goed vandag met almal.
Ek het vanoggend 20 rondtes gaan skiet om die loop in te breek. Ek het darem so bietjie data gekry m.b.t spoed en ek dog ek deel dit solank, vir wat dit mag werd wees. Die plan is om môre middag 'n "ladder" te skiet. Gegewe die spoed gaan ek waarskynlik heelwat hoër moet wegspring met die ladder skat ek.
Nogmaals dankie!
Geweer inligting
> Looplengte: 28" op die kop, 71.1mm
> Loop twist: 1/8
Dop inligting
> Peterson 280 AI brass
> Trim length: 2.519" / 63.98mm
> Neck diameter (virgin brass): 0.307" / 7.797mm
> Neck diameter (fired brass): 0.317" / 8.052mm
> Headspace (virgin brass): 2.133"
> Headspace (fired brass): 2.131"
> Dopvolume (H2O): 72.84gr
Lading inligting (geskiet vir loop inbreek)
> 53gr VV N560
> 180gr Hornady ELDM
> CCI BR2 primers
> TPL: 86.61mm / 3.409" ... korrespondeer met "base-to-ogive" lesing van 2.658". Ek het die lande op 2.678" gevind wat dus 'n "20 thou" jump impliseer.
> Gemiddelde spoed op die bogenoemde lading oor 20 skote: 2571.45fps
2582.4
2578
2576.1
2565.4
2581
2548.4
2550.6
2562.8
2549.4
2595
2583.2
2553.2
2566.1
2562.5
2573.1
2566.9
2600.3
2584.7
2569.3
2580.5