Soos bo genoew is ek opsoek na 4 picatinny rail skroewe vir n Sako TRG. Dis n baie ongewone size M3.5mm met 0.6mm pitch. Ek sal selfs n hele picatinny rail koop as hy met die regte skroewe kom. Die Warne TRG rail het die regte skroewe.
Savuti het n Talley rail maar hy kom nie met die regte skroewe nie.
Enige iemand wat kan help? Selfs iemand wat sulke skroefies kan maak?
Sako TRG picatinny rail skroewe M3.5 - 0.6
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sako TRG picatinny rail skroewe M3.5 - 0.6
Afhangende van waar jy bly kan sulke skroewe by winkels verkry word wat moere en boute verkoop.
https://www.mouser.co.za/c/electromecha ... %20x%200.6
https://www.mouser.co.za/c/electromecha ... %20x%200.6
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br