Naand sê Kerels
Ek is opsoek na 'n Magnum lengte Mauser aksie, daar is nie een van die lede wat weet waar 'n man so 'n gelukkie kan raakloop nie?
Groete!
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Magnum lengte aksie
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Magnum lengte aksie
Selfde bootjie die goies is nou so skaars en as jy ene kry kos hulle plaas se prys.
Ek ken iemand wat 'n Belgiese Dumoulin aksie het maar hy is bietjie uit my prysklas as jy belangstel.
Ek ken iemand wat 'n Belgiese Dumoulin aksie het maar hy is bietjie uit my prysklas as jy belangstel.