REG GEKOM.22 lr patroon kassie/houer

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

REG GEKOM.22 lr patroon kassie/houer

Post by Jaco v Zyl »

Ek is opsoek na n patroon kassie.
Die cci maak my mal in die bakkie en die eley sin is somme gemors.
Weet iemand dalk van iets soos die nxr tipe houers.
Iets soos die
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Jaco v Zyl on Wed Nov 27, 2024 7:56 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .22 lr patroon kassie/houer

Post by Capt. Yoda »

Het Francois nie op n tyd so houer gemaak en verkoop nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .22 lr patroon kassie/houer

Post by Geno »

Ek het klompie van hierdie in voorraad teen R550 elk.
Ek gebruik hul vir my .22's en hou nogal baie van hul.

Image
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1836
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: .22 lr patroon kassie/houer

Post by Rudi Fischer »

Geno wrote:Ek het klompie van hierdie in voorraad teen R550 elk.
Ek gebruik hul vir my .22's en hou nogal baie van hul.

Image
Image
Ek het self van daai.
Werk baie goed .
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: .22 lr patroon kassie/houer

Post by Mellies »

Geno wrote: Wed Nov 27, 2024 9:15 am Ek het klompie van hierdie in voorraad teen R550 elk.
Ek gebruik hul vir my .22's en hou nogal baie van hul.

Image
Image
Gebruik ook n paar van die bloubokse vir die 22s.

Met n vleisie...
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: .22 lr patroon kassie/houer

Post by Jaco v Zyl »

Dankie gaan hulle probeer.
Post Reply