[WANTED] Reloader 26

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

[WANTED] Reloader 26

Post by Arnold »

As iemand dalk Reloader 26 het of weet waar ek kan kry sal ek dit waardeer.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by Freddie101 »

Daai is nogal kruit wat ek ook soek. Kry glad nie. As iemand inligting oor dit het sal ek ook waardeer !Werk so mooi in my 270.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by Arnold »

Ek vra maar weer, as iemand dalk Reloader 26 het of weet waar ek kan kry sal ek dit waardeer.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by Eight »

Ek dink nie jy gaan sommer reg kom nie. Dit is al lank uit voorraad hoer en oorsee. Ek het amper n vol blik RL 23 as iemand sou belangstel.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by Arnold »

As mens nie vra nie gaan jy nie weet nie ;)
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by 6.5/284Norma »

Hallo Arnold,
Ek het 560 gram so dis 'n vol blik vir jou.

Probleem is ek is in KZN, Pietermaritzburg as jy dit by my kan optel of laat optel.

Groete
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by Freddie101 »

As Arnold nie vat nie sal ek dit vat.
Freddie
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by Arnold »

6.5/284Norma wrote: Mon May 05, 2025 5:28 pm Hallo Arnold,
Ek het 560 gram so dis 'n vol blik vir jou.

Probleem is ek is in KZN, Pietermaritzburg as jy dit by my kan optel of laat optel.

Groete
Baie dankie, ek sal met jou reel ;)
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by 6.5/284Norma »

Arnold wrote: Tue May 06, 2025 2:49 pm
6.5/284Norma wrote: Mon May 05, 2025 5:28 pm Hallo Arnold,
Ek het 560 gram so dis 'n vol blik vir jou.

Probleem is ek is in KZN, Pietermaritzburg as jy dit by my kan optel of laat optel.

Groete
Baie dankie, ek sal met jou reel ;)
Regso kontak op 083 306 3971
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by Giepie »

Ek verstaan Reloder gaan nie meer ingevoer word nie, nogal hartseer, ek geniet die Reloder 17.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by Arnold »

Ja, daar was 'n paar lekker poeiers.

Dankie Johan. As daar nog iemand is wat eeerder ontslae wil raak van hulle RL26 en oorskuif na iets anders kan julle asb laat weet.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: [WANTED] Reloader 26

Post by Arnold »

As iemand dalk Reloader 26 het of weet waar ek kan kry sal ek dit waardeer.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: [WANTED] Reloader 26 - Found

Post by Arnold »

Ek laat weet sommer dat daar nêrens RL26 beskikbaar is nie. So die draad kan maar verwyder word.
Post Reply