DNT optics thermal - goedkoop nagsig
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
DNT optics thermal - goedkoop nagsig
Daar is heelwat toetse op Youtube van hierdie nagsig toerusting.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: DNT optics thermal - goedkoop nagsig
Dit is nie waaroor my plasing gaan nie, maar om mense in te lig oor hoe tegnologie vorder.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: DNT optics thermal - goedkoop nagsig
DNT is die nagsig wat ARKEN eers verkoop/bemark het.
Engage Optics het nog die Zulus op hulle website maar nie die DNT Thermal nie
Engage Optics het nog die Zulus op hulle website maar nie die DNT Thermal nie
-
anton.308
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am
Re: DNT optics thermal - goedkoop nagsig
Anton hier van Engage. Die Arken nagsigte word ge”rebrand” na DNT Optics. Die TNC225 (multispectral) is n dag / nag infrarooi sig met n thermal by asook rangefinder en ballistic calculator. Ons is in die proses om die permitte gereel te kry, dan bring ons hulle ook in.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk