Goeie more aan al die slim manne
Ek gaan nou oorskuif na die 108gr ELD-M, en het vanmôre die volgende geskiet vir basis.
Kan iemand my dalk help met 'n node vir beide die IMR4350 asook RL17? Spoed is gemeet met 'n MagnetoSpeed V3.
By voorbaat baie dankie!
Dirk
Hulp met 6mm SLR asb
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Hulp met 6mm SLR asb
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met 6mm SLR asb
Ek het nie 'n profiel in QL vir die 6mm SLR nie en het bloot die 243Win gebruik. Dopvolume se verstekwaarde is 54gr, dieselfde as wat jy gemeet het.
Ek gee node 5 en die halfnode na bo. Drukvlakke raak eina by die halnode.
IMR4350
Node 5 39,5gr=2847vps Druk 53K psi
Halfnode 41,6gr= 2970vps Druk 61K psi
Re17
Node 5 39,5gr=2915vps Druk 53K psi
Halfnode 41,5gr= 3030vps Druk 61K psi

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Hulp met 6mm SLR asb
Baie dankie oom Marius, waardeer oom se tyd en moeite! Ek gaan laai en terugvoering gee.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Hulp met 6mm SLR asb
Baie dankie oom Marius.
Met die IMR het ek daai 2849fps average gekry op 39.2gr en groep van 9mm.
Op die RL17 kon ek by 2921fps average kom met 39.7gr en groep van 12mm.
Gaan nie nou karring met die TPL, goed genoeg vir 'n bakkie roer.
Weereens baie dankie oom, en geseende dag!

-
JDEls
- Full Member

- Posts: 215
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Hulp met 6mm SLR asb
Jy kan nog baie spoed uit daai kombinasie kry.
Ek het ook 'n 26", met RL 26 en 108gr ELDM begin die eerste tekens van druk eers wys by 3380fps.
Ek laai 45.1gr teen 3060fps, skiet baie goed.
RL26 is baie skaars, so N560 of dalk Norma MRP behoort vir jou goeie resultate gee.
Ek stel voor jy doen 'n druktoets met jou kombinasie.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Ek het ook 'n 26", met RL 26 en 108gr ELDM begin die eerste tekens van druk eers wys by 3380fps.
Ek laai 45.1gr teen 3060fps, skiet baie goed.
RL26 is baie skaars, so N560 of dalk Norma MRP behoort vir jou goeie resultate gee.
Ek stel voor jy doen 'n druktoets met jou kombinasie.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Hulp met 6mm SLR asb
Dankie JD, die spoedgogga het my lank terug gebyt, maar ek het salfie gekry wat mooi op daai bytplek werk. :-)JDEls wrote:Jy kan nog baie spoed uit daai kombinasie kry.
Ek het ook 'n 26", met RL 26 en 108gr ELDM begin die eerste tekens van druk eers wys by 3380fps.
Ek laai 45.1gr teen 3060fps, skiet baie goed.
RL26 is baie skaars, so N560 of dalk Norma MRP behoort vir jou goeie resultate gee.
Ek stel voor jy doen 'n druktoets met jou kombinasie.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Ek like om my roere te laat "idle", dan is alles mooi kalm deur die scope, loop hou bietjie langer en as daar groot temp skommelings is maak dit nie 'n wesenlike verskil.
Ek besef dat daar 'n positiewe effek is mbt spoed en windskuif, maar op hoogte verstelling maak dit nie aan my saak of ek 23 clicks moet stel of 27 nie. Dit gesê, indien ek eendag aan 'n ernstige kompetisie moet deelneem sal ek dalk so bietjie die turbo aansit, maar vir 'n bakkie plaasroer is hy nou reg.
Dankie vir die saam gesels en jou advies, geseënde aand vir almal!
Sent from my CPH2579 using Tapatalk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
JDEls
- Full Member

- Posts: 215
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Hulp met 6mm SLR asb
Jy hoef nie spoed te jaag nie, 2950fps vir daai kaliber het net soos 'n jammerte geklink, soos om 'n superbike 60kmh te ry
Ek skiet hom self ook baie matig, 3060fps - 3080fps, was 'n bymekaarslaan lading gewees voor 'n jag en skiet hom nou nog daar. Het eintlik nooit moeite gedoen nie
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Ek skiet hom self ook baie matig, 3060fps - 3080fps, was 'n bymekaarslaan lading gewees voor 'n jag en skiet hom nou nog daar. Het eintlik nooit moeite gedoen nie
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Hulp met 6mm SLR asb
Thanks JD, sal met volgende rondte herlaai kyk wat maak hy op 3050, ook 'n lekker lae spoed en die 105gr Amax het daar mooi presteer.
Waardeer