Krap vanaand in my kas en word toe verras met die' mes. Jare begin my inhaal, synde ek al van hom vergeet het. Wie het ook so een gekoop en het jy hom al gebruik?
Mes - Koos Barnard ontwerp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Mes - Koos Barnard ontwerp
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Mes - Koos Barnard ontwerp
Ek het ook een.
Maar hy is nog min gebruik.
Myne het nie sy oorspronklike skede nie, want toe ek hom koop kon hulle dit nerens kry nie en bied my n ander swart skede aan wat soos n handskoen pas.
Maar hy is nog min gebruik.
Myne het nie sy oorspronklike skede nie, want toe ek hom koop kon hulle dit nerens kry nie en bied my n ander swart skede aan wat soos n handskoen pas.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Mes - Koos Barnard ontwerp
Twv interessantheid: watter tipe staal is dit?
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Mes - Koos Barnard ontwerp
Die eerste batch wat ons laat maak het se staal was 440. Na die eerste 1000 is nog 'n duisend gemaak en later nog (hoeveel weet ek nie want ek het die patentreg afgeteken en was nie meer betrokke nie) dus weet ek nie wat se staal in die latere messe gebruk is nie.
Mooi loop
Mooi loop
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Mes - Koos Barnard ontwerp
Baie lekker slag mes. Ek geniet myne en hy is elke jagtog saam.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Mes - Koos Barnard ontwerp
Baie dankie Oom! Dan behoort hy goed te werk.Koos Barnard wrote: Sun Aug 25, 2024 11:27 am Die eerste batch wat ons laat maak het se staal was 440. Na die eerste 1000 is nog 'n duisend gemaak en later nog (hoeveel weet ek nie want ek het die patentreg afgeteken en was nie meer betrokke nie) dus weet ek nie wat se staal in die latere messe gebruk is nie.
Mooi loop
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Mes - Koos Barnard ontwerp
Ek het self so een (van die later vervaardiges), sal bietjie kyk of daar iets op die lem staan maar ek is ook onder die indruk dat dit 440C staal is.
