Kyk na gewer in Polokwane

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Bennie Bester
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am

Kyk na gewer in Polokwane

Post by Bennie Bester »

Naand Almal,
Ek is opsoek na iemand om na n geweer te gaan kyk vir my in Polokwane.
Kontak my op WA 07een285nege077.
Baie dankie by voorbaat.
Bennie Bester
Bennie Bester
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am

Re: Kyk na gewer in Polokwane

Post by Bennie Bester »

Naand Almal,
Ek wil graag vir Johan le Roux baie dankie se vir die moeite wat hy vir my gedoen om na n geweer in Polokwane te gaan kyk.
Hy het n klomp fotos geneem en die hele geweer deurgegaan en oor alles geraporteer.
Ek kon n ingeligte besluit neem om die geweer te koop.
Johan jy is gewis n yster.
Groetnis
Bennie Bester
Post Reply