EK is asb opsoek na 'n ou of beginner skaaltjie wat dalk in die pad lê vir my seun wat wil begin herlaai.
Laat weet my asb as iemand een het teen 'n goeie prys - Ek is in Pretoria Oos.
Beginner skaaltjie
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Beginner skaaltjie
Lee skaal ok? hier lê een in die kas wat jy kan kry vir hom.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Beginner skaaltjie
100% Dankie - ek kontak jou.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Beginner skaaltjie
Maat, niks fout met Lee nie maar ek het n RCBS vir jou.
