Page 1 of 1
Te Koop: Leofoto Tripods
Posted: Thu Jul 25, 2024 8:28 am
by Geno
Vir die van julle in sentraal SA, kan ons nou Leofoto tripods ook aanbied.
Hierdie is 'n great combo vir voorsit jag, PRS en NRL tipe skiete.
Die camo wat om die tripod is, is great gehalte wat hom baie goed beskerm teen stampe en krappe.
Ons kan ook enige ander modelle en items van Leofoto verskaf en versend landwyd via koerier.
Bestel gerus by my via:
Foon of Whatsapp 0825354100
E-Pos
geno@ggvarminting.co.za

Re: Te Koop: Leofoto Tripods
Posted: Thu Jul 25, 2024 11:46 am
by Giepie
Ek het reeds 'n Benro driepoot. Dit lyk of die kop daarop sal pas, en hoeveel kos die kop los?
Re: Te Koop: Leofoto Tripods
Posted: Tue Aug 06, 2024 7:06 am
by Geno
Giepie wrote: Thu Jul 25, 2024 11:46 am
Ek het reeds 'n Benro driepoot. Dit lyk of die kop daarop sal pas, en hoeveel kos die kop los?
Ek stuur 'n whatsapp op die nommer wat ek het.
Re: Te Koop: Leofoto Tripods
Posted: Tue Oct 01, 2024 1:56 pm
by Geno
Hier is 'n deal wat nie gou weer verby kom nie.
Leofoto SA-364C tripod met MA-30L anvil head teen R11,000.00
Dis 'n besparing van minstens R2000

Hierdie tripod is rock solid, en die anvil head se hoeke waarteen hy kan werk maak hom perfek vir enige aanwending.
Hy kan 20kg dra, en die kop se klamp werk met beide picatinny- en arca rails.
Voorraad is baie beperk, so spring op die een!
geno@ggvarminting.co.za
0825354100

Re: Te Koop: Leofoto Tripods
Posted: Thu Nov 14, 2024 10:50 am
by Geno
Bogenoemde promosies is almal uitverkoop.
Ons het wel beperkte voorraad van die volgende:
Leofoto SA-404CL + MA-30L Rifle Sports Tripod Kit teen R14,500.00 (Spaar R4500)
Leofoto Camouflage SA-403C + MA-30L Rifle Sports Tripod Kit teen R13,500.00 (Spaar R3500)
Bg. Pryse sluit aflewering binne RSA in.
Kontak my gerus per Whatsapp op 0825354100 of e-pos by
geno@ggvarminting.co.za vir advies en bestellings.

Re: Te Koop: Leofoto Tripods
Posted: Fri Jan 17, 2025 3:31 pm
by Geno
Hierdie tripods op special is almal uitverkoop.
Kontak my gerus vir enige Leofoto produkte.
0825354100
Re: Te Koop: Leofoto Tripods
Posted: Mon May 26, 2025 8:19 am
by Geno
More! Die nuutste reeks Leofoto Tripods is geland en reg om te gaan.
Vir glas (spottingscope en vêrkyker) en geweer monteer en skiet, kyk na die Kudu SA-363 (36mm / 3 seksie) met MA-40X kop teen R9,999,00
Dis die beste waarde eenheid, en met die GS-3 geweerklamp kos die combo R13,499.00
Vir PRS tipe skiet, en ook die nuwe NRL22 reëls waar tripods toegelaat word, kyk na die Springbok en Gemsbok wat op R9,999.00 en R12,999.00 begin vir slegs die bene, en dan opgaan afhangend van jou keuse van kop.
Hier is die volledige katalogus met pryse en kontak info:
https://www.dropbox.com/scl/fi/1ahtoo0d ... vlids&dl=0
Re: Te Koop: Leofoto Tripods
Posted: Fri Jun 13, 2025 9:02 am
by Geno
Re: Te Koop: Leofoto Tripods
Posted: Mon Sep 22, 2025 6:45 am
by Geno
Geno wrote: Mon May 26, 2025 8:19 am
More! Die nuutste reeks Leofoto Tripods is geland en reg om te gaan.
Vir glas (spottingscope en vêrkyker) en geweer monteer en skiet, kyk na die Kudu SA-363 (36mm / 3 seksie) met MA-40X kop teen R9,999,00
Dis die beste waarde eenheid, en met die GS-3 geweerklamp kos die combo R13,499.00
Vir PRS tipe skiet, en ook die nuwe NRL22 reëls waar tripods toegelaat word, kyk na die Springbok en Gemsbok wat op R9,999.00 en R12,999.00 begin vir slegs die bene, en dan opgaan afhangend van jou keuse van kop.
Hier is die volledige katalogus met pryse en kontak info:
https://www.dropbox.com/scl/fi/1ahtoo0d ... vlids&dl=0
Hierdie pryse geld steeds, en is die Leofoto Kudu een van die beste beleggings wat jy kan maak in 'n tripod!