Te Koop: Leofoto Tripods

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Te Koop: Leofoto Tripods

Post by Geno »

Vir die van julle in sentraal SA, kan ons nou Leofoto tripods ook aanbied.
Hierdie is 'n great combo vir voorsit jag, PRS en NRL tipe skiete.
Die camo wat om die tripod is, is great gehalte wat hom baie goed beskerm teen stampe en krappe.
Ons kan ook enige ander modelle en items van Leofoto verskaf en versend landwyd via koerier.
Bestel gerus by my via:
Foon of Whatsapp 0825354100
E-Pos geno@ggvarminting.co.za

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1534
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Te Koop: Leofoto Tripods

Post by Giepie »

Ek het reeds 'n Benro driepoot. Dit lyk of die kop daarop sal pas, en hoeveel kos die kop los?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Te Koop: Leofoto Tripods

Post by Geno »

Giepie wrote: Thu Jul 25, 2024 11:46 am Ek het reeds 'n Benro driepoot. Dit lyk of die kop daarop sal pas, en hoeveel kos die kop los?
Ek stuur 'n whatsapp op die nommer wat ek het.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Te Koop: Leofoto Tripods

Post by Geno »

Hier is 'n deal wat nie gou weer verby kom nie.
Leofoto SA-364C tripod met MA-30L anvil head teen R11,000.00
Dis 'n besparing van minstens R2000🫡
Hierdie tripod is rock solid, en die anvil head se hoeke waarteen hy kan werk maak hom perfek vir enige aanwending.
Hy kan 20kg dra, en die kop se klamp werk met beide picatinny- en arca rails.
Voorraad is baie beperk, so spring op die een!
geno@ggvarminting.co.za
0825354100

Image

Image

Image

Image

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Te Koop: Leofoto Tripods

Post by Geno »

Bogenoemde promosies is almal uitverkoop.

Ons het wel beperkte voorraad van die volgende:

Leofoto SA-404CL + MA-30L Rifle Sports Tripod Kit teen R14,500.00 (Spaar R4500)
Leofoto Camouflage SA-403C + MA-30L Rifle Sports Tripod Kit teen R13,500.00 (Spaar R3500)
Bg. Pryse sluit aflewering binne RSA in.

Kontak my gerus per Whatsapp op 0825354100 of e-pos by geno@ggvarminting.co.za vir advies en bestellings.

Image

Image

Image

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Te Koop: Leofoto Tripods

Post by Geno »

Hierdie tripods op special is almal uitverkoop.
Kontak my gerus vir enige Leofoto produkte.
0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Te Koop: Leofoto Tripods

Post by Geno »

More! Die nuutste reeks Leofoto Tripods is geland en reg om te gaan.
Vir glas (spottingscope en vêrkyker) en geweer monteer en skiet, kyk na die Kudu SA-363 (36mm / 3 seksie) met MA-40X kop teen R9,999,00
Dis die beste waarde eenheid, en met die GS-3 geweerklamp kos die combo R13,499.00

Vir PRS tipe skiet, en ook die nuwe NRL22 reëls waar tripods toegelaat word, kyk na die Springbok en Gemsbok wat op R9,999.00 en R12,999.00 begin vir slegs die bene, en dan opgaan afhangend van jou keuse van kop.

Hier is die volledige katalogus met pryse en kontak info:

https://www.dropbox.com/scl/fi/1ahtoo0d ... vlids&dl=0
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Te Koop: Leofoto Tripods

Post by Geno »

More! Hier is n lekke promosie vir die maand op Leofoto produkte.
Kontak my gerus as jy vrae het, dan help ek. 0825354100

Image

Image

Image

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Te Koop: Leofoto Tripods

Post by Geno »

Geno wrote: Mon May 26, 2025 8:19 am More! Die nuutste reeks Leofoto Tripods is geland en reg om te gaan.
Vir glas (spottingscope en vêrkyker) en geweer monteer en skiet, kyk na die Kudu SA-363 (36mm / 3 seksie) met MA-40X kop teen R9,999,00
Dis die beste waarde eenheid, en met die GS-3 geweerklamp kos die combo R13,499.00

Vir PRS tipe skiet, en ook die nuwe NRL22 reëls waar tripods toegelaat word, kyk na die Springbok en Gemsbok wat op R9,999.00 en R12,999.00 begin vir slegs die bene, en dan opgaan afhangend van jou keuse van kop.

Hier is die volledige katalogus met pryse en kontak info:

https://www.dropbox.com/scl/fi/1ahtoo0d ... vlids&dl=0
Hierdie pryse geld steeds, en is die Leofoto Kudu een van die beste beleggings wat jy kan maak in 'n tripod!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply