Gesoek: Iemand in Richards baai

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Gesoek: Iemand in Richards baai

Post by Smith223 »

Dag manne,
Ek is opsoek na iemand in Richardsbaai om vir my na ‘n masjien te gaan kyk.
Die verkoper is op Facebook, en ek weet nie of ek die deal so lekker vertrou nie.
Ek is bereid om jou te vergoed vir jou tyd deur ‘n R1000 vooraf te betaal.
Indien jy belangstel kontak my dan gesels ons.
Whatsapp my gerus
079 2sewe5 (trippel-sewe)6
Groete
Ryno
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Post Reply