Page 1 of 1
Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Mon Jun 24, 2024 10:03 am
by Ockert1992
Goeie dag julle,
Hoop dit gaan goed.
Ek is opsoek na 'n Ruger M77(verkieslik 'n ouer geweer) in enige nie magnum kaliber tussen 243 en 308.
Dit gaan hoofsaaklik wees vir my vrou en kinders om mee te jag en skiet. En vir my om mee te speel.
Ek vat sommer 'n kans en dalk is hier iewers een wat lê en stof opgaar.
Groete
Ockert
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Mon Jun 24, 2024 12:33 pm
by WihandV
Hallo Ockert,
Ek het 'n Ruger M77 in 30-06 met 'n Aimsonic cyclone predator silencer wat te koop is. Hy is in 'n baie goeie toestand en was my eerste geweer.
Jy kan my kontak op nul72 een83 8794. Ek is van Brackenfell, Kaap.
Groete
Wihan
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Mon Jun 24, 2024 8:36 pm
by JAGTERSREG-JRM
Ockert1992 wrote: Mon Jun 24, 2024 10:03 am
Goeie dag julle,
Hoop dit gaan goed.
Ek is opsoek na 'n Ruger M77(verkieslik 'n ouer geweer) in enige nie magnum kaliber tussen 243 en 308.
Dit gaan hoofsaaklik wees vir my vrou en kinders om mee te jag en skiet. En vir my om mee te speel.
Ek vat sommer 'n kans en dalk is hier iewers een wat lê en stof opgaar.
Groete
Ockert
Dagse ek kry more M77 243’s in jy kan gerus met my gesels dan stuur ek fotos…….heel moontlik van die laastes vir n ruk
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Tue Jun 25, 2024 1:33 pm
by sixdays
Middag sê
Ek is opsoek na n picatinny rail of 34mm Ringe vir n pel van my met n ruger m77 mark II lang aksie.
Dog ek vra sommer op die draad waar die manne gesels wat rugers ken
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Tue Jun 25, 2024 2:35 pm
by JAGTERSREG-JRM
sixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 1:33 pm
Middag sê
Ek is opsoek na n picatinny rail of 34mm Ringe vir n pel van my met n ruger m77 mark II lang aksie.
Dog ek vra sommer op die draad waar die manne gesels wat rugers ken
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Dagse maklikste opsie is dat Arms CC in Waterkloof n picatinny (dalk sommer 20MOA) maak en dan kan jy picatinny ring op hom monteer. Ek het daardie roete geloop met my 7mm rem mag en kan nie kla nie
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Tue Jun 25, 2024 2:38 pm
by sixdays
JAGTERSREG-JRM wrote:sixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 1:33 pm

Was dit nodig om aksie te boor en tap?
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Tue Jun 25, 2024 2:48 pm
by JAGTERSREG-JRM
sixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 2:38 pm
JAGTERSREG-JRM wrote:sixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 1:33 pm
Middag sê
Ek is opsoek na n picatinny rail of 34mm Ringe vir n pel van my met n ruger m77 mark II lang aksie.
Dog ek vra sommer op die draad waar die manne gesels wat rugers ken
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Dagse maklikste opsie is dat Arms CC in Waterkloof n picatinny (dalk sommer 20MOA) maak en dan kan jy picatinny ring op hom monteer. Ek het daardie roete geloop met my 7mm rem mag en kan nie kla nie
Was dit nodig om aksie te boor en tap?
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Nee glad nie, maak n picatinny rail wat soos die Ruger Ringe aan aksie vasmaak. Daai aksies is redelik kliphard om te boor
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Tue Jun 25, 2024 2:49 pm
by sixdays
JAGTERSREG-JRM wrote:sixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 2:38 pm
JAGTERSREG-JRM wrote:
Dagse maklikste opsie is dat Arms CC in Waterkloof n picatinny (dalk sommer 20MOA) maak en dan kan jy picatinny ring op hom monteer. Ek het daardie roete geloop met my 7mm rem mag en kan nie kla nie
Was dit nodig om aksie te boor en tap?
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Nee glad nie, maak n picatinny rail wat soos die Ruger Ringe aan aksie vasmaak. Daai aksies is redelik kliphard om te boor
Baie dankie
Nou kan ek met n sinvolle plan na die pel toe terug gaan
Lekker dag
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Tue Jun 25, 2024 3:02 pm
by JAGTERSREG-JRM
sixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 2:49 pm
JAGTERSREG-JRM wrote:sixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 2:38 pm
Was dit nodig om aksie te boor en tap?
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Nee glad nie, maak n picatinny rail wat soos die Ruger Ringe aan aksie vasmaak. Daai aksies is redelik kliphard om te boor
Baie dankie
Nou kan ek met n sinvolle plan na die pel toe terug gaan
Lekker dag
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Stuur maar n whatsapp as ek foto of twee moet aanstuur
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Posted: Wed Jun 26, 2024 8:02 am
by Ockert1992
Môre manne,
Dankie Wihan en Kobus sover vir julle hulp. Ons kyk wat ons regkry!