Ruger M77 308/6.5/243
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Ruger M77 308/6.5/243
Goeie dag julle,
Hoop dit gaan goed.
Ek is opsoek na 'n Ruger M77(verkieslik 'n ouer geweer) in enige nie magnum kaliber tussen 243 en 308.
Dit gaan hoofsaaklik wees vir my vrou en kinders om mee te jag en skiet. En vir my om mee te speel.
Ek vat sommer 'n kans en dalk is hier iewers een wat lê en stof opgaar.
Groete
Ockert

WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Hallo Ockert,
Ek het 'n Ruger M77 in 30-06 met 'n Aimsonic cyclone predator silencer wat te koop is. Hy is in 'n baie goeie toestand en was my eerste geweer.
Jy kan my kontak op nul72 een83 8794. Ek is van Brackenfell, Kaap.
Groete
Wihan

22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Ockert1992 wrote: Mon Jun 24, 2024 10:03 am Goeie dag julle,
Hoop dit gaan goed.
Ek is opsoek na 'n Ruger M77(verkieslik 'n ouer geweer) in enige nie magnum kaliber tussen 243 en 308.
Dit gaan hoofsaaklik wees vir my vrou en kinders om mee te jag en skiet. En vir my om mee te speel.
Ek vat sommer 'n kans en dalk is hier iewers een wat lê en stof opgaar.
Groete
Ockert
Dagse ek kry more M77 243’s in jy kan gerus met my gesels dan stuur ek fotos…….heel moontlik van die laastes vir n ruk
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
sixdays
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Mon Jun 03, 2019 1:31 pm
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Middag sê
Ek is opsoek na n picatinny rail of 34mm Ringe vir n pel van my met n ruger m77 mark II lang aksie.
Dog ek vra sommer op die draad waar die manne gesels wat rugers ken
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Ek is opsoek na n picatinny rail of 34mm Ringe vir n pel van my met n ruger m77 mark II lang aksie.
Dog ek vra sommer op die draad waar die manne gesels wat rugers ken
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Dagse maklikste opsie is dat Arms CC in Waterkloof n picatinny (dalk sommer 20MOA) maak en dan kan jy picatinny ring op hom monteer. Ek het daardie roete geloop met my 7mm rem mag en kan nie kla niesixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 1:33 pm Middag sê
Ek is opsoek na n picatinny rail of 34mm Ringe vir n pel van my met n ruger m77 mark II lang aksie.
Dog ek vra sommer op die draad waar die manne gesels wat rugers ken
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
sixdays
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Mon Jun 03, 2019 1:31 pm
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Was dit nodig om aksie te boor en tap?JAGTERSREG-JRM wrote:Dagse maklikste opsie is dat Arms CC in Waterkloof n picatinny (dalk sommer 20MOA) maak en dan kan jy picatinny ring op hom monteer. Ek het daardie roete geloop met my 7mm rem mag en kan nie kla niesixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 1:33 pm Middag sê
Ek is opsoek na n picatinny rail of 34mm Ringe vir n pel van my met n ruger m77 mark II lang aksie.
Dog ek vra sommer op die draad waar die manne gesels wat rugers ken
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Nee glad nie, maak n picatinny rail wat soos die Ruger Ringe aan aksie vasmaak. Daai aksies is redelik kliphard om te boorsixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 2:38 pmWas dit nodig om aksie te boor en tap?JAGTERSREG-JRM wrote:Dagse maklikste opsie is dat Arms CC in Waterkloof n picatinny (dalk sommer 20MOA) maak en dan kan jy picatinny ring op hom monteer. Ek het daardie roete geloop met my 7mm rem mag en kan nie kla niesixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 1:33 pm Middag sê
Ek is opsoek na n picatinny rail of 34mm Ringe vir n pel van my met n ruger m77 mark II lang aksie.
Dog ek vra sommer op die draad waar die manne gesels wat rugers ken
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
sixdays
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Mon Jun 03, 2019 1:31 pm
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Baie dankieJAGTERSREG-JRM wrote:Nee glad nie, maak n picatinny rail wat soos die Ruger Ringe aan aksie vasmaak. Daai aksies is redelik kliphard om te boorsixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 2:38 pmWas dit nodig om aksie te boor en tap?JAGTERSREG-JRM wrote: Dagse maklikste opsie is dat Arms CC in Waterkloof n picatinny (dalk sommer 20MOA) maak en dan kan jy picatinny ring op hom monteer. Ek het daardie roete geloop met my 7mm rem mag en kan nie kla nie
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Nou kan ek met n sinvolle plan na die pel toe terug gaan
Lekker dag
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Stuur maar n whatsapp as ek foto of twee moet aanstuursixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 2:49 pmBaie dankieJAGTERSREG-JRM wrote:Nee glad nie, maak n picatinny rail wat soos die Ruger Ringe aan aksie vasmaak. Daai aksies is redelik kliphard om te boorsixdays wrote: Tue Jun 25, 2024 2:38 pm Was dit nodig om aksie te boor en tap?
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Nou kan ek met n sinvolle plan na die pel toe terug gaan
Lekker dag
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Ruger M77 308/6.5/243
Môre manne,
Dankie Wihan en Kobus sover vir julle hulp. Ons kyk wat ons regkry!
Dankie Wihan en Kobus sover vir julle hulp. Ons kyk wat ons regkry!