MIddag
Geniet jag en skiet oor die algemeen maar kry nie tyd vir kompetisie skiet nie, Ek herlaai self en geniet diè proses van lading ontwikkeling vanaf begin tot einde. Herlaai vir, en skiet tans, met 22-250 Rem, 6.5 CM en 300 WinMag.
Nuwe lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Baie welkom. Kom praat saam oor die lading ontwikkeling.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm