Dag manne. My kop is nou heel plat. Dit lyk my my QL het nie Hodgedon CFE BLK kruit nie. Hoe maak n man nou? Kan n man die powder file oplaai en hoe kry man dit reg ?
Groetnis
Powder file op QL Hodgedon CFE BLK
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
