Page 1 of 1

Nou net aangesluit

Posted: Sun May 05, 2024 12:42 pm
by Manton
Dagse
By all die ander skiet / jag forums ingeloer maar ek dink hierdie is die een met die meeste tegniese inligting
Wil ook graag my Afrikaans verbeter - ja ek is maar net 'n ou dom hanskakie :)
Nouja
As dit by skiet and jag kom is my belangstelling - gevorderde herlaai asook geweer maak , bou , ontwerp , wysiging
En dan ook die geskiedenis van vuurwapen ontwerp.

Hoop om hier by die manne ( wat ken ) veel nuwe kennis aanteleer
Hoop om ook te help waar ek kan

Re: Nou net aangesluit

Posted: Sun May 05, 2024 2:11 pm
by Ratel
Welkom by n bakgat kamp vuur

Re: Nou net aangesluit

Posted: Sun May 05, 2024 8:40 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê.
Baie welkom by ons vuurtjie, soos Ratel sê.
Altyd lekker as nuwe manne 'n houtjie kan opgooi.

Re: Nou net aangesluit

Posted: Sun May 12, 2024 9:09 am
by Manton
Dankie manne vir die aangenome welkom
Ja altyd gereed om 'n ou houtjie op die vuur te gooi - tot laat in die nag

Re: Nou net aangesluit

Posted: Mon May 13, 2024 9:40 am
by Toyrsi
Baie welkom. Hoop jy geniet dit hier.

Re: Nou net aangesluit

Posted: Mon May 13, 2024 10:18 am
by saswart
Welkom!