Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dagse
By all die ander skiet / jag forums ingeloer maar ek dink hierdie is die een met die meeste tegniese inligting
Wil ook graag my Afrikaans verbeter - ja ek is maar net 'n ou dom hanskakie
Nouja
As dit by skiet and jag kom is my belangstelling - gevorderde herlaai asook geweer maak , bou , ontwerp , wysiging
En dan ook die geskiedenis van vuurwapen ontwerp.
Hoop om hier by die manne ( wat ken ) veel nuwe kennis aanteleer
Hoop om ook te help waar ek kan