Quickload vir 270

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Quickload vir 270

Post by VehanB »

More mense,

Kan iemand dalk vir my loer op QL vir n begin punt vir n 270:

150gr Hornady SST
N560
Fiocchi
PMP Doppe 70gr H2O
COL 83mm
Twist 1:10
Looplengte 22”

By voorbaad dank.

Daar sal die naweek bietjie geskiet word, moet net n paar patrone op papier kry as n begin.
Last edited by VehanB on Mon May 06, 2024 4:41 pm, edited 2 times in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload vir 270

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Quickload vir 270

Post by Supacow »

12 twist dalk sukkel met n 150?
Ek is ook nie bewus van 12 twist fabriek270's?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Quickload vir 270

Post by jdpretorius »

As dit n lang (hoër bc) koeël is gan jy bietjie stoei met n 150gr en daai twist. As dit dalk iets korter is soos n Partition bv. mag jy dalk gelukkig wees.


Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 270

Post by VehanB »

Middag oom,

Dankie vir die bostaande. Sal oom dalk man kyk vir n node hier?

54.5gr: 2801, 2797, 2780

55gr: 2817, 2820, 2829

55.5gr: 2834, 2844, 2855

56gr: 2887, 2901, 2915

MagnetoSpeed Chrony was gebruik

By voorbaat dank
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload vir 270

Post by tripodmvr »

Probeer 56,2gr vir 2915vps. Druk by 59K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 270

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Mon May 06, 2024 9:13 pm Probeer 56,2gr vir 2915vps. Druk by 59K psi
Baie dankie, sal toets en laat weet.
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 270

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Mon May 06, 2024 9:13 pm Probeer 56,2gr vir 2915vps. Druk by 59K psi
Middag oom,

Vertrou dit gaan goed.

Ek het vandag gou bietjie gaan skiet op die voorgestelde lading (ondergrond baan met lead sleds). Nie seker hoekom die spoed minder sal wees met .2gr meer nie.

Spoed - 2897, 2889, 2882, 2871, 2881, 2888

Groepering was ok, niks gehad wat sny nie maar kon hom binne 1" hou.

Groete,
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 270

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Mon May 06, 2024 9:13 pm Probeer 56,2gr vir 2915vps. Druk by 59K psi
Middag oom,

Ek het vandag weer n paar skote gaan skiet.

FPS - 2887, 2853, 2882

Groepering lyk nie te sleg nie, maar dink daar is defnitief plek vir verbetering.
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 270

Post by VehanB »

Bump
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload vir 270

Post by tripodmvr »

Probeer 56.7/8gr vir spoed van 2915vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply