Hallo julle,
Ek sukkel my asem uit om my lading vir die 243 Win reg te kry om die OBT te toets.
Hy se vir my: Initial gas pressure higher than 10% Pmax, bullet lead time 10% Pmax (BLT) for OBT calculation and therefore invalid.
Hoe en wat verander ek om dit reg te maak. Ek sit met dieselfde probleem op die 22 Hornet met Sierra se 40gr punte.
Ek heg 2 skerm skote aan van my waardes.
Kaliber: 243 Win
Punt:Hornady VMax 87gr
Lading vir toets: 37.5gr
Kruit: S365
Gemiddelde spoed: 2742.7fps
1. 2766
2. 2754
3. 2708
OAL: 68.3mm
Dop vul kapasiteit (H2O): 60.13gr
Ek sal julle hulp erg waardeer.
Groete
Johann
OBT calculation op GRT - ek sukkel
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
OBT calculation op GRT - ek sukkel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Jou shot start druk is te hoog.
GRT sê dat jou shot start (initial pressure) nie meer as 10% van jou maks laging kan wees nie.
Verlaag jou initial pressure met inkrimente tot die OBT tool werk. Gebruik ook die measurement tool om jou spoed in te laai en so die program te sê waar jou spoed gekalibreer het. Hy sal dan self die burnrate en shot start verander om by jou lading aan te pas vir die OBT tool.
Groete Andre
GRT sê dat jou shot start (initial pressure) nie meer as 10% van jou maks laging kan wees nie.
Verlaag jou initial pressure met inkrimente tot die OBT tool werk. Gebruik ook die measurement tool om jou spoed in te laai en so die program te sê waar jou spoed gekalibreer het. Hy sal dan self die burnrate en shot start verander om by jou lading aan te pas vir die OBT tool.
Groete Andre
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Baie dankie Andre, ek wil graag meer met jou gesels oor hoe ek die initial pressure moet verander om dit reg te kry.Andre308 wrote: Tue Apr 30, 2024 5:28 am Jou shot start druk is te hoog.