Hoe gemaak met scam?
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Hoe gemaak met scam?
Naand manne
Ek soek bietjie raad, vermoed dat ek moontlik gescam is. Het by man met die naam Kobus Schoeman in Phalaborwa 'n geweer gekoop na ek advertensie op safari se marketplace app gesien het. Ek dink egter op die stadium NIE dis die werklik persoon wat met my op die foon gekommunikeer het nie.... Die nr wat hy gebruik het was 078 516 1075
Ek het by mede Jaracal-man oor hom navraag gedoen (fotos van sy whatsapp profile gestuur) en gehoor dat hy hom ken (nie juis vriende is nie) maar dat hy by jagplaas is en hy en sy vrou al lank deel van gemeenskap is. Ek bankbesonderhede aangevra en toe oorbetaal laas Donderdag, en daarna begin dokumente aanvra vir 271 aansoek. Hy het nog kommunikeer op WhatsApp tot Saterdag aand, en intussen niks weer laat weet nie (whatsapp wys last online Saterdag aand)
My vraag vir jul raad dan asb:
1) wat is my eerste stappe nou? Ek dink ek moet bank vra om EFT te reverse (hy het Absa rekening gegee, ek by Standardbank), maar ek het gehoor hulle reverse nie efts tensy beide partye dit goedkeur nie... Het enige iemand al ondervinding met die proses
2) sekerlik moet mens bedrogsaak oopmaak by SAPS - maar teen wie? Hoe vind mens uit in wie se naam daai Absa rekening geregistreer is?
Dankie manne vir enige raad hiermee, groete
Sent from my 22101316G using Tapatalk

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
Snakker, jy moet ‘n klag lê by SAP. Neem afskrif van jou verklaring en rapporteer dit by jou bank en by Absa bank en hoop dan vir die beste.
Ek stel voor as jy iets op hierdie manier koop, vra die verkoper om ‘n foto te plaas van hom met die item en sy ID en die lisensie, indien van toepassing, duidelik sigbaar.
Goue reël is: As dit te goed is om waar te wees, maak drie dubbel seker.
Sterkte

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Dankie Fanta
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
Snakker
Die selfde moer het my dan ook gevang!!!! Ek het Frydagaand n stel RCBS DIES by hom gekoop vir R1060. Ek sal jou laatweet as ek iets van hom hoor.

Pasop dus vir hierdie bankbesonderhede:
DEJ Trust
Absa Cheque acc
4113005644
Eintlike naam is DE Jacobs
Sent from my 22101316G using Tapatalk
DEJ Trust
Absa Cheque acc
4113005644
Eintlike naam is DE Jacobs
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
Snakker
Hulle het nou op een van my WA terug gekom en gese dat my pakkie afgetuur sal wort vandag. My vrou (Prokureur) doen gou navorsing om tesien of die trust wel bestaan en geregestreur is.
Hulle het nou op een van my WA terug gekom en gese dat my pakkie afgetuur sal wort vandag. My vrou (Prokureur) doen gou navorsing om tesien of die trust wel bestaan en geregestreur is.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Die bankrekening by Absa is on DE Jacobs maar verder weet ek nog nie
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
Sy WA was nou aktief. Probeer hom weer
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
Ek was gese gewees dat ek die tracking no sal kry vandag. Het weer gevra en kan sien my boodskap wort gelees maar nog niks.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
SNAKKER
Deel asb al die informasie wat jy het van hom asb. Die advertensie ook asb. Ek wil die by S&O ook aanmeld en ook n advertensie van hom op S&O sit en FB. Iewers moet iemand sy gesig of vrou sin herken. Dit is nou as die werklik hulle gesigte is
Deel asb al die informasie wat jy het van hom asb. Die advertensie ook asb. Ek wil die by S&O ook aanmeld en ook n advertensie van hom op S&O sit en FB. Iewers moet iemand sy gesig of vrou sin herken. Dit is nou as die werklik hulle gesigte is
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Stuur my WhatsApp asb Nul78 nul64 nul175
Ek is amper 100% seker die foto en naam is NIE die van die scammer nie
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Ek is amper 100% seker die foto en naam is NIE die van die scammer nie
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Wat vreemd is hy antwoord nog whatsapp oproepe en sê hy gaan als nounou stuur, maar nounou kom nooit.Fanta300 wrote:Sy WA was nou aktief. Probeer hom weer
My broer het hom ook boodskap gestuur en vra wil geweer koop en wragtig - die geweer is nogsteeds beskikbaar en te koop

Sent from my 22101316G using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Bedrogsaak ook by SAPS gemaak vanoggend
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
ons moet die man report by S&O en dan op FB OOK!!!!!!!
Is hier dalk iemand in Phalaborwa op die groep?
Is hier dalk iemand in Phalaborwa op die groep?
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Hy is nie in Phalaborwa nie, hy is aan die ander kant van waar ookal jy in die land bly.
Die swendelaar is nie Kobus Schoeman nie, dis verseker gesteelde identiteit
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Die swendelaar is nie Kobus Schoeman nie, dis verseker gesteelde identiteit
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
snakker
Stuur jou kontak no vir my asb
Stuur jou kontak no vir my asb
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Nul78 nul64 nul175RUPERT wrote:snakker
Stuur jou kontak no vir my asb
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
Kan mens nie die rekening by ABSA gaan aangee as n bedrog rekening nie??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Ek het klaar, jaCobus(Cobb) wrote:Kan mens nie die rekening by ABSA gaan aangee as n bedrog rekening nie??
SAPS saak ook gemaak, speurder klaar toegeken aan die saak. Hy gaan hard k#k
Sent from my 22101316G using Tapatalk
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
Onthou altyd die goue reëls van aanlyn koop en verkoop. Die goeie mense is daar, weet net hoe om die skelms te raak te sien en te vermy.
HOW TO SPOT A SCAMMER
If it is too good to be true, the big RED flags should start waving.
If you have not inspected, you have neglected. Ask someone to inspect the item on your behalf if out of town. There are Forum members who will gladly assist with this. If you don’t have someone to inspect the item for you, find a shop that deals in that item close to seller and arrange with the shop to inspect the item on your behalf if possible.
If the seller does not want to meet to have the item inspected (Condition and Workability of item) or always have an excuse to not attend a meeting, cancel the deal.
Never E wallet, Bitcoin or EFT to smaller banks like Capitec or Tyme bank.
Never pay as Gift or Family and Friends on Paypal.
Watch out for post count of seller. Newbies and low post count should wave another RED flag.
Watch out for post that verify the seller or give good feedback of seller from Newbies or low post count Members.
Google search the photo and see if it is not used somewhere else. Look out for photo shopped photos.
Ask the seller to take photos of the Model no and Serial no of the item and from different angles of the item and a small video clip.
Ask the seller to take a photo of his face with the item (He was quick to give you a copy of his ID)
Ask the seller to take a photo of the license in case of a firearm or vehicle.
Google the website and address given.
Look out for misspelling of words or incorrect info of item
You are being pressured to do the deal and transfer money ASAP.
Seller is getting rude when you ask too many questions.
“EMPTOR CAVEAT”

Goeie tips daar, behoort klomp manne te help - dankie
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
-
larduspr
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sat Jun 18, 2016 6:49 pm
Re: Hoe gemaak met scam?
Dis ’n slegte situasie, jammer man. My eerste stap sal wees om onmiddellik jou bank te bel en ’n fraud case te laat oopmaak, al sê hulle EFT’s is moeilik om te reverse — soms kan hulle die rekening “flag” of fondse vries as jy vinnig is. Hoe langer jy wag, hoe kleiner is die kans.
Ek sal ook so gou moontlik ’n saak by SAPS open, al voel dit nutteloos. Die bank vra dit gewoonlik, en SAPS kan via die bank die rekeninghouer se besonderhede opneem, nie jy direk nie. Moenie verder met die persoon kommunikeer nie.

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Ek het onlangs n grook klomp geld verloor via n fyn beplande inside job tussen die huishulp (werk al 15 jaar hier), handyman wat soms help en n tuinman. Beide is net kort van twee jaar by ons. Die bediende was die meesterbrein. Gelukkig kon ons hulle vastrek en via n netwerk buitelanders “reg”, vir wat dit ook al is, laat geskiet.
As jy die koneksies het, is hierdie n goeie tyd van die jaar om van die SAP weg te bly. Statisties het RSA die 7e hoogste selfmoord tempo aangemeld en Lesothu en Swazilland sit bo ons. Ons het tussen 63 & 68 moorde n dag en dit verdubbel tussen die sluit van industrië in Desemder tot 7 Januarie.
Moet asb nie sulke mense by Facebook aangee nie. Hulle verban net alles wapen verwant en jy bollie op jou deurstoep.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Hoe gemaak met scam?
Hier was ‘n lid:Plaashaas enhy het sulke manne gou laat les opsê. Lyk egter nie meer of hy aktief is nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk