Bevoegdheid vir geweer en haelgeweer selfde ding?
Posted: Tue Feb 21, 2012 3:19 pm
Middag almal
Ek was onder die indruk dat jy bevoegdheid moet he vir geweer en aparte bevoegdheid vir haelgeweer. Nou se iemand vir my nou die dag dat as jy bevoegdheid het vir geweer, kan jy maar aansoek doen vir lisensie op haelgeweer. Dis nie soos ek dit gehad het nie
Kan iemand dalk net vir my bevestig, al dan nie, dat jy wel bevoegdheid vir albei moet he voor jy aansoek kan doen vir die onderskeie lisensies.
Dankie
Johan