Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek was onder die indruk dat jy bevoegdheid moet he vir geweer en aparte bevoegdheid vir haelgeweer. Nou se iemand vir my nou die dag dat as jy bevoegdheid het vir geweer, kan jy maar aansoek doen vir lisensie op haelgeweer. Dis nie soos ek dit gehad het nie
Kan iemand dalk net vir my bevestig, al dan nie, dat jy wel bevoegdheid vir albei moet he voor jy aansoek kan doen vir die onderskeie lisensies.
Dankie
Johan
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
Jy moet aparte proficiency afle vir handgeweer,Haelgeweer en Gaggeweer
Jy doen daan aansoek vir bevoegheid vir watter proficiency jy gedoen het. Op die vorm wat jy invul moet jy aandui watter bevoegheid jy voor aansoek doen
So om te antwoord nee. As jy geweer bevoegdheid het is jy nie bevoegd op haelgeweer te besit nie
Homer wrote:

Net soos jy daar se.. ek het bevoegdheid vir masjien - hael - jaggeweer en handwapen. Het al 4 proficiency gedoen en aansoek gedoen vir bevoegdheid - al 4 is op een kaartjie maar is aparte bevoegdhede
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !