Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by JohanvB »

Dagsê

Wil graag weet of daar 'n merkwaardige plaasvervanger is vir Strelock??

Het een Teleskoop wat nie op Strelock is nie...

Hoe nou gemaak?

Dankie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by Geno »

As jy 'n Android foon het kan jy hom steeds op die Galaxy store kry.
iPhone is maar 'n issue sonder updates.
Goed, beter, 6millimeter!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by JohanvB »

Dankie
Jase6191
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Fri Mar 31, 2023 10:04 am

Re: Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by Jase6191 »

Het iemand al die SBC app gebruik? Iphone user hier wat ingetree het na die ban.
Pieter 300wm
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am

Re: Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by Pieter 300wm »

Revic ops is 'n goeie plaasvervanger
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by JohanvB »

Scope wat ek gekoop het, cheapie, VHR MOA, EPL4 6-24x50 FFP, Arken, is nie op Strelock nie

Op Strelock kry ek die VHR MOA, EPL4 4-16x50 FFP, Arken, kan ek dit selekteer, gaan dit enigsins impak hê op my gebruik?? Gebruik Strelock net op die baan, in die veld my Leica 2800..

Ek luister
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by Geno »

Jy kan hom so gebruik. Vir FFP maak die vergroting nie saak nie omrede die subtensions dieselfde bly.
Goed, beter, 6millimeter!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by JohanvB »

Baie dankie Geno!!
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by Toyrsi »

Jy kan ook na Chairgun Elite kyk.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Plaasvervanger vir Strelock Pro

Post by JohanvB »

Nou met Chairgun Elite gespeel...lees dit is 'n Pirate Copy van Strelok.. maar ja, basies dieselfde..
Post Reply