Nuwe Lid - Guy Boardman
Posted: Mon Apr 01, 2024 10:48 pm
Dag julle,
Sien uit on meer inligting te kry van julle slim mense.
Ek is al 70 jaar oud en wil vir oulaas die jag en veld liefde met my klein-kind deel, wat nou 13 is. My seun deel dit al van kleintyd af met my. Maar die geleenthede is maar min. $ pryse en die Yanks het dit bederf vir ons.
Ek is woonagtig in Durban en was jare lank deel van KZN Hunting en Game Conservation Association gewees.
Ek het vrae oor 7mm Rem Mag wat ek wil vra. Sal weldrae daarby uitkom! Net die een jag geweer - but beware of the man with one gun, for he knows it well! Die het my nog nie teleurgestel nie. Ek is afgetree en kyk graag jag en geweer videos op YouTube. Ek is veral beindruk met Ron Spomer se videos maar kry nie altud antwoorde nie.
Ek het messe gemaak voordat ek twee beroertes gehaad het, wat my regterhand buite werking gestel het. Nou verlang ek maar net na my goed tegeruste werkswinkel waar ek n Freesmasjien en n Staal draaibank gebruik onder andere, om lampe vir ander messmakers te maak. in die spaar tyd tussen ek en YouTube :-)
Was ook etlike jare deel van die Land Cruiser Klub. Daar is geen beter voertuig in die wereld nie, behalwe dalk n Ford. :-)
Nou ja dis die bonafides wat ek met julle deel op hierdie stadium,
Groete,
Guy