Nuwe Lid - Guy Boardman
-
GuyB
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon Apr 01, 2024 8:56 pm
Nuwe Lid - Guy Boardman
Dag julle,
Sien uit on meer inligting te kry van julle slim mense.
Ek is al 70 jaar oud en wil vir oulaas die jag en veld liefde met my klein-kind deel, wat nou 13 is. My seun deel dit al van kleintyd af met my. Maar die geleenthede is maar min. $ pryse en die Yanks het dit bederf vir ons.
Ek is woonagtig in Durban en was jare lank deel van KZN Hunting en Game Conservation Association gewees.
Ek het vrae oor 7mm Rem Mag wat ek wil vra. Sal weldrae daarby uitkom! Net die een jag geweer - but beware of the man with one gun, for he knows it well! Die het my nog nie teleurgestel nie. Ek is afgetree en kyk graag jag en geweer videos op YouTube. Ek is veral beindruk met Ron Spomer se videos maar kry nie altud antwoorde nie.
Ek het messe gemaak voordat ek twee beroertes gehaad het, wat my regterhand buite werking gestel het. Nou verlang ek maar net na my goed tegeruste werkswinkel waar ek n Freesmasjien en n Staal draaibank gebruik onder andere, om lampe vir ander messmakers te maak. in die spaar tyd tussen ek en YouTube :-)
Was ook etlike jare deel van die Land Cruiser Klub. Daar is geen beter voertuig in die wereld nie, behalwe dalk n Ford. :-)
Nou ja dis die bonafides wat ek met julle deel op hierdie stadium,
Groete,
Guy

Re: Nuwe Lid - Guy Boardman
Ek sien dis 1 April maar bogenomde is nie April Fool's nie. Ek sien die ander is maar traag om oor hulself te skryfen ek het n hele bek vol geskryf.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Nuwe Lid - Guy Boardman
Welkom Oom Guy. Lekker om vir Oom hier te sien! Hier is baie kennis en argiewe.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid - Guy Boardman
Welkom. Kom gesels gerus saam. Jy het laataand aangesluit en sal sekerlik meer reaksie vandag kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Nuwe Lid - Guy Boardman
Welkom, gesels saam.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Nuwe Lid - Guy Boardman
Welcome Guy
Followed your ramblings on the Land Cruiser forum for years.
Followed your ramblings on the Land Cruiser forum for years.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Nuwe Lid - Guy Boardman
Dag Guy
Welkom! Goed om van jou te hoor en bly om te hoor dat jy steeds met jag en skiet betrokke wil wees.
(Ek en Guy ken mekaar van KZN Jagters se dae af).
Mooi loop
Welkom! Goed om van jou te hoor en bly om te hoor dat jy steeds met jag en skiet betrokke wil wees.
(Ek en Guy ken mekaar van KZN Jagters se dae af).
Mooi loop
-
GuyB
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon Apr 01, 2024 8:56 pm
Re: Nuwe Lid - Guy Boardman
Dankie julle Manne, vir die verwekoming!
Ek hoop dit is beroemd en nie berug nie.
Ek hoop ek kan n bydrae lewer. So ook hoop ek dat julle my kan help!
Sterkte,
Guy
Ek hoop dit is beroemd en nie berug nie.
Ek hoop ek kan n bydrae lewer. So ook hoop ek dat julle my kan help!
Sterkte,
Guy
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Nuwe Lid - Guy Boardman
Lekker Oom Guy !!!
Welkom hier ook.
Groete
Daaf
Welkom hier ook.
Groete
Daaf
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe Lid - Guy Boardman
Welkom Guy!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter