Goeie dag almal.
Baie dankie aan Jaracal om hier te adverteer.
Roark Optics is 'n relatiewe nuwe handelsmerk in Suid Afrika. Ons bied optiese oplossings vir kort tot lang afstand, bos tot vlakte. Ons is besig om te groei en luister graag na die klient se behoeftes. Goeie kwaliteit teen 'n billike prys. Lewenslange waarborg.
Kontak my gerus vir meer info rakende ons produkte.
Louis
0823425267
Roark Optics Suid Afrika
-
Wingnut
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Jul 23, 2017 1:37 pm
Roark Optics Suid Afrika
Howa 6.5CM
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
!!
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
-
Wingnut
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Jul 23, 2017 1:37 pm
Re: Roark Optics Suid Afrika
Roark Optics
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5CM
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
!!
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roark Optics Suid Afrika
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roark Optics Suid Afrika
Wingnut, welkom hier en adverteer gerus jou teleskope. Adriaan is 'n lekker ou om mee besigheid te doen en sy scopes is goeie waarde vir geld.
Net een ding, as jy die forum gaan aanhou spam deur jou advertensie oral op te sit, gaan ek dit delete. Skep asb jou advertensie op die link: viewforum.php?f=171
Net een ding, as jy die forum gaan aanhou spam deur jou advertensie oral op te sit, gaan ek dit delete. Skep asb jou advertensie op die link: viewforum.php?f=171
Goed, beter, 6millimeter!
-
Wingnut
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Jul 23, 2017 1:37 pm
Re: Roark Optics Suid Afrika
Goeie Dag Geno,
Dankie vir jou boodskap. Adriaan is baie aangenaam.
Verskoon die advertensies. Soos ek verstaan het kan ons enige plek adverteer. Nie besef ek oortree nie.
Waardeer jou boodskap.
Groete
Dankie vir jou boodskap. Adriaan is baie aangenaam.
Verskoon die advertensies. Soos ek verstaan het kan ons enige plek adverteer. Nie besef ek oortree nie.
Waardeer jou boodskap.
Groete
Howa 6.5CM
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
!!
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roark Optics Suid Afrika
Dankie Geno, my fout ek het vir hom gesê hy kan enige plek adverteer.
Net ter bevestiging, soos Geno sê moenie forum "spam" nie hou dit binne perke.
Groete
Heinrich
Net ter bevestiging, soos Geno sê moenie forum "spam" nie hou dit binne perke.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
