nuweling van bloem
-
jacques777
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Feb 09, 2012 5:30 pm
nuweling van bloem
Naand manne my naam is jacques en ek geniet die forum met al sy mense,raad en stories!
sako 270,howa 223,zastafa375h&h,baikal haelgeweer
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: nuweling van bloem
Welkom my mede Bloemfonteiner.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: nuweling van bloem
Baie welkom en geniet hom.
VRYSTAAAAAT!!
VRYSTAAAAAT!!
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: nuweling van bloem
Welkom Jacques
Hier is nou al 'n lekker dik span Bloemfonteiners op die forum.
Wanneer reel ons 'n braai.
Hier is nou al 'n lekker dik span Bloemfonteiners op die forum.
Wanneer reel ons 'n braai.
Geroer-nie geskud nie
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: nuweling van bloem
Wielie Waps
Ons reel sommer vir braai by Bobbies en hou een m... braai!
Groete
Jaco
Ons reel sommer vir braai by Bobbies en hou een m... braai!
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: nuweling van bloem
Hi maat welkom leker om van jou te hoor en kennis te maak saam saam gaan ons dit geniet.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: nuweling van bloem
Welkom Jacques
Sal die forum baie geniet
Groete
Herman
Sal die forum baie geniet
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW