243 en eland!
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
243 en eland!
Manne ek en n vriend is nou al heeldag besig met mekaar ek het vandag my jagplek gereel nou kyk die ding gaan ons kyk wie skiet wat voor mekaar!Ek skiet 243 en hy stry met my ek gaan nie reg kom op die eland nie!!Nou my vraag is die oom waar ek gaan skiet skiet net 223 en hy se hy het nog sy hele lewe sy elande met sy 223 laat val so hoekom kan ek dit nie met 243 reg kry nie?ek meen daars manne wat met boog elande laat sak so ja?wat se julle kenners?Ek dink dit gaan net oor skootplasing?
Hoor graag van julle!
Hoor graag van julle!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 243 en eland!
Gaan jy jag of van bakkie af skiet op 50 meter. Dan kan jy kopskoot skiet. Maak net seker jy het sterk koegel.
Ek dink nie dit is eties om met 243 dit aan te pak nie. Jy twyfel self daarom het jy dit aan ons oorgegee om jou besluit te verdedig of af te skiet. Ek persoonlik sal met goeie koele en 270 of groter die taak aanpak.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 243 en eland!
Ek personlik dink dink as jy jou geweer ken en vertrou kan jy hom laat val met enige kaliber wil nie op voete trap nie.Manne ek gaan walk en stalk so kan +- tot op 100M gaan.En as die oom op 200 sy eland kan laat val sal ek dit ook seker reg kry?
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 243 en eland!
FB
Dis verseker haalbaar ek het laas junie 5 gemsbokke met 243 met 55gr noslers geskiet...
Maar my vriend as jou skootplasing nie reg is nie gaan jy n laaaaaaaaaaang dag he,eland se kind is darem 2 keer gemsie se size..as ek jy is sal ek net kop skiet die ding se kop is gelukkig so groot soos n bus.
Of as jy n lekker swaar Barnes ens... kan skiet opi REGTE plekkie(HART),sal hy ook nie ver gaan nie....tog net nie die Eland in die longe skiet nie....ook n laaaaaang dag
Maar moeti maak soos ek se nie luister eerder na die manne met die 375s hulle gaan verseker vir jou beter raad gee...
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 243 en eland!
Jy kan nie n 243 met n boog vergelyk nie...
Jy skiet met n 65# boog n 450gr pyl met cut on contact broad head reg deur n eland bul se borskas as hy dwars staan op 20 yards....
As jy nie n kop skoot skiet met die 243 op die eland nie gaan jy baie duur betaal vir n klompie bloed druppels en dis dit...
Ek sou my 303, 30 06 of 375H&H gebruik het vir die jag...
Dan sou ek op die voete jag nie met n bakkie nie dan raak dit net n skiet oefening...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: 243 en eland!
Jy kan 'n Eland skiet met die 243 maar mag jy. Niemand gaan vir jou se jy kan nie en ek weet jy kan maar is dit eties korek aangesien jou kans om die bok te kwes soveel meer is. Jy kan ook 'n leeu met 'n 303 skiet maar is dit wys om dit te doen want in hierdie geval kan jy ook bietjie seer kry. Is dit werklik regverdig teenoor 'n groot dier soos in hierdie geval 'n Eland om hom met 'n te klein kaliber te skiet en hom te kwes terwyl jy hom heelwaarskynlik met 'n swaarder kaliber op die plek kan dood. Dit is hier wat jagtersetiek inkom en moet ek se as jy saam my jag en jy wil dit doen gaan ek nie gelukkig wees nie. Hoekom wil jy dit doen? Net om 'n punt te bewys, weet jy dis oraait ek glo jou. As jy daarop aandring vra ek net, jag jy vir die sport of is dit net om iets dood te maak en jou punt te bewys.
Verder vra ek my af as jy die bok kwes en jy verloor hom gaan die boer se dis oraait skiet maar ander een , nee jy gaan betaal en hy gaan nogsteeds se hy skiet al sy elande met 223. Ek weet jy kan 'n Eland met 243 skiet, 243 se slaankrag is genoeg en het dit al gesien gebeur ook, het ook al gesien hoe word 'n Gemsbok in die hardloop met Swartkruit geweer geskiet maar hoort dit so? Nee, did doen nie want jou margin for eror is net te groot.
Groete Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: 243 en eland!
Grehard,
Ek het ook vir hom gese jy kan nie boog met n 243 vergelyk nie.. Die is die argument waarvan ek jou vandag gevra het..
Al wat ek s? is dat ek eerder seker sal maar die kaliber is groot genoeg en weet dan ek sal nie vir iets betaal wat ek nie het nie! Dit het met een van my vriende gebeur in Januarie op n BWB en daardie man was glad nie gelukkig nie..
En Francios
Onthou as daai eland gekwes is en daar is net n bloed spoor tel dit nie, hehe
Groete
Herman

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 243 en eland!
Manne ek probeer nie stry nie!!!!En ek jag vir VLEIS...en oor ek dit wil geniet.Ek weet van n hele paar manne wat alles skiet met 243 en as ek weet ok my geweer is in en ek weet my skootplasing is reg gaan ek nie 2 keer ding aan die skoot nie.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: 243 en eland!
n Eland is net so groot en swaar soos n Buffel, laasgenoemde is net n bietjie befoeterd as jy hom seermaak.
Sal jy die buffel ook met n .243 aanvat?
Vra maar net, ek verwag nie antwoord nie.
Sal jy die buffel ook met n .243 aanvat?
Vra maar net, ek verwag nie antwoord nie.
- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
Re: 243 en eland!
ek was al by toe mense paar elande met 222-50's en 243's geskiet het op langafstande!Maar dit was kopskote
-
Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: 243 en eland!
FB,
soos baie vir jou gese het, jy kan 'n Eland dood met jou 243, dis so, maar jy moet ook besef dis nie die geskikte kaliber vir Eland nie. Ek se altyd, vat jou kanse uit tien uit, jy skiet na 10 elande met jou 243, verskillende afstande, omstandigehede, winde ens. Hoeveel van die 10 Elande gaan jy doodskiet en hoeveel dalk nie ?
Die probleem is, jy sal nooit weet as jy nou gaan jag, die hoeveelste een is dit uit 10 uit nie
Ek sal aanbeveel, jy skiet nie alvorens jy weet dat al die kondisies reg is nie. Die oom met sy 223 kies sy skote dalk reg, want hy is elke dag op sy plaas dalk, hy kies sy skote vir wanneer dit hom pas
Sterket met die jag
Jaco

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 243 en eland!
GO FOR IT!!!Francois Briedenhann wrote: Manne ek probeer nie stry nie!!!!En ek jag vir VLEIS...en oor ek dit wil geniet.Ek weet van n hele paar manne wat alles skiet met 243 en as ek weet ok my geweer is in en ek weet my skootplasing is reg gaan ek nie 2 keer ding aan die skoot nie.
en dra die gevolge: goed of sleg!! dis nou as jy die kahoona's het!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 243 en eland!
Al wat ek prob se is ek gaan die eland met die 243 skiet want dis al geweer waar mee ek jag en ek het al n gemsbok laat val net daar waar hy staan en ek brag nie manne dit gaan oor skootplasing as ek mos ongemaklik voel los ek dit maar as ek weet dis die regte skoot hoekom gaan ek los?
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: 243 en eland!
Die Oom betaal ook nie vir 'n gekweste bok wat hy nie kry nie, hy bly daar en soek hom totdat hy hom kry , jy nie
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 243 en eland!
Manne maar kyk ek vat nie kaanse nie as ek seker is hy gaan val dan loop die lood ek stry met niemand nie.Ons sal ma sien na daai dag toe maar soos ek se skootplasing....
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 243 en eland!
Na aanleiding van jou kanse uit tien.
Vriend van my verkoop 'n bees aan 'n swart klient en die' vra dat hy hom skiet. Dit was 'n groot poena Brahmaan. Hy vat dus sy 30-06 en skiet hom toe in die kop op kort afstand. Al brullend vlug die bees. Na nog vier skote en baie rondskarrel is hy eers plat. Die koe?ls het opgebreek in die sponsige kopbeen wat gevorm het na die horings verwyder is.
Die volgende jaar het dieselfde man weer 'n bees kom koop. Die keer het hulle homself doodgemaak met 'n messteek van agter in die nek. Hulle was nie weer lus om 'n gekweste bees te moet vaskeer en terugjaag nie.
Vriend van my verkoop 'n bees aan 'n swart klient en die' vra dat hy hom skiet. Dit was 'n groot poena Brahmaan. Hy vat dus sy 30-06 en skiet hom toe in die kop op kort afstand. Al brullend vlug die bees. Na nog vier skote en baie rondskarrel is hy eers plat. Die koe?ls het opgebreek in die sponsige kopbeen wat gevorm het na die horings verwyder is.
Die volgende jaar het dieselfde man weer 'n bees kom koop. Die keer het hulle homself doodgemaak met 'n messteek van agter in die nek. Hulle was nie weer lus om 'n gekweste bees te moet vaskeer en terugjaag nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 243 en eland!
WhaaaHAAA
Daar kry die arme 3006 weer die skuld.......hie...hie
Daar kry die arme 3006 weer die skuld.......hie...hie
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 243 en eland!
Skoot plaasing is belangrik.Francois Briedenhann wrote: Manne maar kyk ek vat nie kaanse nie as ek seker is hy gaan val dan loop die lood ek stry met niemand nie.Ons sal ma sien na daai dag toe maar soos ek se skootplasing....
Maar jou uitrusting moet ook die werk kan doen...
Het jy n idee hoe duk n eland bul se borskas is?
Wat nodig is om hom grond toe te laat gaan???
Is jou geld en jou jag...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 243 en eland!
die waarheid kom orals uit!JOHANNIC wrote: WhaaaHAAA
Daar kry die arme 3006 weer die skuld.......hie...hie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: 243 en eland!
Marius
Ek het vir klomp jare in 'n bank gewerk en 'n klient gee vir sy bankbestuurder 'n bees persent, Bankbestuurder is baie bly en vra vir die boer of hy hom self kan skiet. Die boer stem in en op die dag wat die man die bees moet skiet val iets voor en moet hy dringend ry, met sy uitry ry die bankbestuurder by die hek in en boer se hy moet kyk bees staan in die kraal. Daar aangekom haal hy sy 30 06 uit en skiet die bees agter die blad.
Dalk is dit soos Francois se, net 'n geval van skootplasing of dalk net onkunde.
Groete
Ek het vir klomp jare in 'n bank gewerk en 'n klient gee vir sy bankbestuurder 'n bees persent, Bankbestuurder is baie bly en vra vir die boer of hy hom self kan skiet. Die boer stem in en op die dag wat die man die bees moet skiet val iets voor en moet hy dringend ry, met sy uitry ry die bankbestuurder by die hek in en boer se hy moet kyk bees staan in die kraal. Daar aangekom haal hy sy 30 06 uit en skiet die bees agter die blad.
Groete
Last edited by Jakkalsgat on Mon Feb 20, 2012 8:54 pm, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 243 en eland!
hou op redeneer daaroor. skiet of los!! hierdie is een van daai oomblikkeFrancois Briedenhann wrote: Al wat ek prob se is ek gaan die eland met die 243 skiet want dis al geweer waar mee ek jag en ek het al n gemsbok laat val net daar waar hy staan en ek brag nie manne dit gaan oor skootplasing as ek mos ongemaklik voel los ek dit maar as ek weet dis die regte skoot hoekom gaan ek los?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: 243 en eland!
Hi Francois,
Ek is seker dat jy meer as bekwaamd is om dit te kan doen en soos jy se dit gaan oor skkot plasing,maar se maar nou net. Jy gaan seker in elk geval doen wat jy goed dink maar dit is my ervaring met die onderwerp.
Ek het einde laaste jaar n gemsbok by my skoonpa geskiet met my 22-250. Sal ek dit weer doen? Daar is nie n manier nie. Ek het geweet ek betaal nie vir die bok nie. Het myself gedwing om onder 120m te skiet en om my tyd te vat. Na die helfte van die oggend se loop in die randte het ek op die klein troppie af gekom rustig my geweer tot rus gebring oor n klip,my asem terug gekry,kruis mooi op die bul se voorkop gehou en die skoot af gedruk. Die bok het net daar geval maar soos ek nader geloop het het allerhande vrae deur my kop gegaan.
Dit kon so maklik gebeur het dat ek die skoot net bietjie getrek het,die punt nie diep genoeg gepenetreer het nie, die wind daai ligte punt net bietjie van koers af gewaai het.
Ek het net daar besluit nooit weer nie. Skiet hom met n kaliber wat reg is vir die taak en klaar. My cowboy dae is verby.
Hoop nie jy betaal vir biltong wat nie hang nie ou bul! Raak skiet!

22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: 243 en eland!
don't forget to tell us how it all works out .
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 243 en eland!
Manne dit is soos julle se.Maar ek het vertroue op die geweer so hoekom moet ek bang wees?as hy nie val nie my geweer gaan nie kla vir nog n skoot nie dit belowe ek julle!En die bok kan nie net weg raak nie en dis nie ver van ons plaas af nie so ek kan n hele naweek na hom soek.Die geweer is dalk klein ma kyk hy skiet soos n kanon!!!hehe Ek verstaan wat julle vir my se en ek aanvaar dit manne!Dis mos hoekom jaracal hier is.
Groete FB
Groete FB
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: 243 en eland!
Hys klein maar hy stink soos n grote!!, 
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield