Ek hoop hier is iemand wat vir my raad kan gee. My Fox Pro Shockwave gee vir my n error wat lees “Storage Falure, Contact service”
Het enige iemand die al tee gekom en wat is die oplossing? Die roeper het ek tweede hands gekoop so wat 5 jaar terug. Wanneer die boodskap op kom dan ontkoppel ek die battery en wag so 10 sekondes voor ek weer aanskakel. Gewoonlik vat dit so 3 probeer slae en dan gedra hy homself tot hy weer afgeskakel word. Dit het so maand terug begin moeilikheid gee.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Fox Pro Shockwave Probleem
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Fox Pro Shockwave Probleem
Is die klanke op n SD kaart?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Fox Pro Shockwave Probleem
Ongelukkig nie - interne storage.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Fox Pro Shockwave Probleem
Swak kontak?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Fox Pro Shockwave Probleem
Net n update oor die Roeper van my. Ek het my roeper gister terug ontvang. Formalito het Julie laas jaar my roeper laat stuur Foxpro toe om te laat reg maak.
Dit lyk of hy nou 100% weer werk. Was n baie baie lang wag gewees - langer as wat ek verwag het om eerlik te wees.
Hulle het blykbaar n klompie goed vervang, power switch, albei die caller en remote se battery trays. Circuit board in die remote en dan die internal SD Card van die roeper.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit lyk of hy nou 100% weer werk. Was n baie baie lang wag gewees - langer as wat ek verwag het om eerlik te wees.
Hulle het blykbaar n klompie goed vervang, power switch, albei die caller en remote se battery trays. Circuit board in die remote en dan die internal SD Card van die roeper.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Fox Pro Shockwave Probleem
Dagsê. Wat het die storie jou gekos as ek mag vra?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Fox Pro Shockwave Probleem
Hi Eduard. Dit was R 2700
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Fox Pro Shockwave Probleem
KONTAK MY GERUS HELP JOU GRAAG...... NUL83VIER1SEWE4NUL4SESJacques1988 wrote: Mon Mar 04, 2024 5:22 pm Ek hoop hier is iemand wat vir my raad kan gee. My Fox Pro Shockwave gee vir my n error wat lees “Storage Falure, Contact service”
Het enige iemand die al tee gekom en wat is die oplossing? Die roeper het ek tweede hands gekoop so wat 5 jaar terug. Wanneer die boodskap op kom dan ontkoppel ek die battery en wag so 10 sekondes voor ek weer aanskakel. Gewoonlik vat dit so 3 probeer slae en dan gedra hy homself tot hy weer afgeskakel word. Dit het so maand terug begin moeilikheid gee.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Fox Pro Shockwave Probleem
manne ek herstel al baie lank die roepers vir jagters in die land
kontak my gerus ek help graag
nul834een740vier6