Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Wil graag hoor of iemand dit al gedoen het?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Fanta
Praat jy nou van n Howa loop wat afgehaal is van n Howa aksie?
Praat jy nou van n Howa loop wat afgehaal is van n Howa aksie?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
My Musgrave loop is moeg toe kry ek ‘n nuwe Howa loop van iemand wat net die Howa aksie wou hê. Wil net hoor hoe moeilik dit gaan wees om die Howa loop op die RSA aksie te laat pas.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Dit behoort redelik maklik te wees. Indien die deursnee van die Skreofdraad van die howa minder is as die RSA sal jy die hele Skroefdraad moet afsny en dan die nuwe Skroefdraad vir RSA moet sny. Indien die skroefdraad diameter meer is as die RSA kan mens probeer om die skroefdraad net oor te sny na die RSA sin.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Sonder om snaaks te wees, Toyrsi se opsomming is tegnies reg, maar die plan gaan nie werk nie.
Howa se groefdraad is M26x1
RSA, kan ek nie uit my kop onthou nie maar hy is iets soos 28mm
Die plan nie plan gaan nie werk nie.
Al sny jy die groef draad af en sny n nuwe kamer en groefdraad is dit touch and go.
EK sal dit verseker nie doen nie.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Soos Frikkie se ek dink die knox gaan te kort wees om die draat af te sny en oor te sny
Verkoop die loop en gedbruik daai geld om n ander loop te koop

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Helicoil?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Oom maak nou n grappie ne?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Ek het ook daaraan gedink Capt. Het vir Alta by Sahara arms boodskap gestuur. Sy het ‘n ruk terug nuwe Musgrave lope gehad. Moes een gekoop het.
Marius. Wat is Helicoil?
Marius. Wat is Helicoil?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Ok, dit gou Ge-Google nou weet ek ook. Weet nie of ek daai pad wil gaan nie 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Da na kan julle sommer laat n plummer die thread sny
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Met vandag se presisie draaibanke kan so helicoil sekerlik gemaak word. Ek besef dat so kort passtuk vir verplasings verantwoordelik kan wees, maar swak belyning wanneer jy skroefdraad op die loop sny kan ook probleme veroorsaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Die idee van helicoil is n resep vir n disaster. Baie jammer om te se maar ek het werklik gedink Tripod maak n grap. Die idee daar agter is werklik verregaande. Daar is maar geen naar geen manier hoe dit enigsins veilig is nie.
n Geweer is nie n beach buggy wat se threads op sy Villa engine gestrip is nie.
Die druk wat hier te sprake is is dit nie n vraag of hy gaan fail nie maar wanneer.
En om n bushing te maak werk nie. Het twee gevalle al gehad waar geweersnede dit gedoen het ( bushing). Een was op n 223. Die “gunsmith” het sommer die bushing ook met loctite ingesit. Nogal moeilik om los te kry. Kunsmatige knox gemaak op n loop wat te dun was. Om daai gemors weer reg te maak kos meer as n nuwe loop van begin af.
Vrahou net die vraag. Sal jy jou gesig by so n jobbie sit met 55000 psi ses duim weg???

-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Die Helicoil het heelwat gebruike, maar hoofsaaklik waar 'n skroefdraad in 'n gat "gestrip" is. Jy gebruik 'n spesiale tap met groter diameter en dieselfde skroefsteek ("pitch") as die binneste skroefdraad. Ek sien dit ook waar daar getapte gate in aluminium is, wat sommer van die begin af versterk is deur 'n Helicoil in te sit.
Nee, dis nie 'n goeie idee vir jou loop nie.
Behalwe dat die diameters verskil, vermoed ek dat die skroefsteek van 'n Howa en 'n RSA dalk ook gaan verskil. Die RSA se skroefdraad is waarskynlik (of is dalk nie?) dieselfde as 'n Mauser M98 s'n, en dit is 'n imperiale skroefdraad. Mausers is gemaak met 'n 1.10" skroefdraad met 12 TPI steek en Withworth patroon, wat 55 grade is. Metrieke skroefdrade het gewoonlik 'n 60 grade hoek.
As die 2 skroefdrade genoeg verskil, kan jou wapensmid dalk vir jou 'n bus sny wat tussen die 2 (aksie en loop) inpas. Materiaal samestelling en dikte van die bus is kritiek vir jou veiligheid. Dink maar mooi hieroor...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Soek 'n Howa aksie wat se loop uitgeskiet is en laat die twee aanmekaar sit 
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Herloop van RSA Lyttleton Aksie met Howa Loop?
Draai hom dan vas met n wingnut
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum