Goeie middag manne
Ek moes hierdie jaar my .222 Rem se lisensie hernu.
Het 'n afspraak gekry vir Dinsdag 30 Jan by Somerset Wes se DFO.
2 Feb die sms gekry dat die aansoek op die stelsel geplaas is, en sopas, vandag 16 Feb die sms dat die hernuwing goedgekeur is.
Dis 14 werksdae na inhandiging. Om die minste te sê, ek is aangenaam verras!
Lisensie hernuwing tydsduur
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Lisensie hernuwing tydsduur
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie hernuwing tydsduur
Ja kyk, dit is indrukwekkend.Jaco vdW wrote: Fri Feb 16, 2024 12:21 pm Goeie middag manne
Ek moes hierdie jaar my .222 Rem se lisensie hernu.
Het 'n afspraak gekry vir Dinsdag 30 Jan by Somerset Wes se DFO.
2 Feb die sms gekry dat die aansoek op die stelsel geplaas is, en sopas, vandag 16 Feb die sms dat die hernuwing goedgekeur is.
Dis 14 werksdae na inhandiging. Om die minste te sê, ek is aangenaam verras!
Springbok 222.jpg
Jy is aangenaam verras, ek dink my hernuwing is al veras
Ingehandig 04-08-2023 en volgens my DFO vat hernuwings minimum van 8 maande.
My aansoek is nog nie eers by provinsiaal nie.
Maar dan moet ek noem hier in die groot stad werk die manne in blou nie vreeslik hard nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie hernuwing tydsduur
Genade
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Lisensie hernuwing tydsduur
Ook net ‘n maand gewag vir my hernuwing..
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensie hernuwing tydsduur
My laaste hernuwing in November 2023 was binne 5 dae goedgekeur.
Ek hoor hul doen dit op provinsiale vlak, wat baie help!
Ek hoor hul doen dit op provinsiale vlak, wat baie help!
Goed, beter, 6millimeter!